Eenheid 5.1 Besigheidsektore
Primere sektor
Dit het te doen met ontginning van rou materiale en natuurlike hulpbronne.
Soos lewendige hawe, vis, hout, steenkool en goud.
Landbou
Vissery
Bosbou
Mynbou
Sekondere sektor
Omskep grondstowwe in half of voltooide produkte
Grondstowwe word omskep in iets nuuts
Vervaardiging
Konstruksie
Fabrieke
Opwekking van elektrisiteit
Tersiere sektor
Verwys na industriee wat dienste bied aan verbruikers of ander besighede
Staan bekend as diensindustriee wat die vervoer, verspreiding en verkope van
vervaardige produkte van sekondere sektor.
Finansiering
Toerisme
Vervoer
Eenheid 5.2 Verwantskap tussen sektore
Interafhanklik- verwantskap tussen sektore en geskakel aan mekaar
Voorwaartse skakel
As jy vorentoe beweeg. Primer – sekonder – tersier
Bome word geplant vir hout
Hout word vervaardig vir meubels
Meubels word verkoop
,Terugwaartse skakel
As jy terug beweeg. Tersier – sekonder – primer
n Vervaardigings maatskappy kan masjienerie voorsien aan n myn
, Eenheid 10.1 Bemarking
Verwys na die aktiwiteite wat n besigheid onderneem om die koop en verkoop van
produkte te bevorder
Sluit in advertensie, verkoop en aflewering van produkte tot by die verbruiker
Die kern van bemarking behels om die produk te neem, die ideale verbruiker
te identifiseer en verbruikers se aandag te trek.
Die rol van die bemarkingsfunksie
Waarde toe te voeg tot beleggers se belegging is dit n baie belangrike taak van die
besigheid om die verbruikers op te spoor om hul lojaliteit te behou.
Rolle van die bemarkingsfunksie
Identifiseer die behoeftes
Deel die inligting
Bied die produk
Maak voorsiening
Verfyn die ervaring
Bemarkingsaktiwiteite (elke dag):
Verwys na die metodes wat n besigheid moet implimenteer om hul mark aandeel te
vergroot en hul handelsmerk en beeld in verbruikers se gedagtes te laat bly.
1.Standaardisering en gradering
Standaardisering verwys na die proses om te kyk dat goedere van dieselfde
standaard is in terme van die grootte/ kleur/ gewig.
2.Opberging/ logostiek
Die grootskaalse vervaardiging maak dit noodsaaklik om sulke produkte te
berg
Die aksie om produkte te bere in n fasiliteit vir bewaring nadat dit vervaardig
is.
3. Vervoer
Verwys na die beweging van produkte na een plek na n ander.
Grootskaalse produksie van produkte maak dit noodsaaklik dat produkte
vervoer moet word.
4.Finansiering
Verwys na die daad om fondse te verkry om te verseker dat besighede
effektief kan funksioneer om besigheid se doelwitte te bereik.