Laatvers
Deur Breyten Breytenbach
Neologismes
(“Die hakkelhout se groet aan weetwater
Dra die môremark van alle maskermense.”
- Willem Boshoff, “Die Begrafnis”)
Voegwoord. Verwys na die tyd asook dus na sy
ouer self.
1. wanneer ek baie oud
Mompel betekenis: Sag en onduidelik. “Mompeltong”
Alliterasie: Verwys na die
nuutskepping. Hy weet as hy ouer is gaan hy so praat.
oudwordproses en die verlies aan
sintuie en woorde.
Verwys na woorde
2. en mompeltong sonder sin of sinne is
Verwys na sy vermoë om
met/deur sy oë/vel/ore/neus/mond
dinge waar te neem. Die vermoë
3. as ek tot daar kan lewe gaan hy nie meer hê wanneer hy
baie oud is nie.
Voegwoord. Beteken indien dit gebeur. Hy stel dus ‘n voorwaarde en
verduideliking wat hy graag sal wil doen “as” hy tot daar, ‘n sekere bejaarde
ouderdom, kan lewe.
Die ek-spreker stel in die vooruitsig wat hy sal doen as hy oud
is.
4. sal ek buite in my loopstoel sit
Metafoor: vergelyk die son met ‘n donker
kombersie.
5. met die son ‘n donker kombersie om die
knieë
Paradoks, ‘n mens assosieer die son met hitte en warmte
6. en ‘n lyf vol strompelende pyn
Betekenis: Op ‘n struikelende manier beweeg. Die spreker
beweer dat hy weens pyn wat met ouderdom
gepaardgaan, onvas en struikelend sal loop. Moontlike
rede vir die “loopstoel”.