100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary GR12 BIOLOGIE (DNA- DIE KODE VAN LEWE)

Rating
-
Sold
-
Pages
12
Uploaded on
24-08-2025
Written in
2025/2026

My Biology notes are detailed and neatly structured, making it easy for me to understand complex concepts. I’ve included clear explanations, key terms, and diagrams where necessary to help me remember important processes. The notes highlight the main ideas while also giving enough detail for deeper understanding, which makes revision both quick and effective. They show the effort and focus I’ve put into studying and will definitely support me in achieving excellent results in Biology.

Show more Read less
Institution
Course









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
August 24, 2025
Number of pages
12
Written in
2025/2026
Type
Summary

Subjects

Content preview

DNA – DIE KODE VANN LEWE
NUKLEÏENSURE
· Nukleïensure is organiese molekules wat die sintese van proteïene in alle lewende selle beheer, deur genetiese
inligting te stoor en oor te dra.



Twee soorte nukleïensure kom in lewende selle voor:

› DNA (deoksiribonukleiensuur)

› RNA (ribonukleïensuur)



DNA - Deoksiribonukleïensuur

Plek van voorkoms

> DNA kom hoofsaaklik in die selkern voor, waar dit deel vorm van die chromatiennetwerk/ chromosome.

> 'n Klein hoeveelheid DNA kom buite die selkern in die mitochondria van plant- en dierselle voor asook in
chloroplaste van plantselle.

> DNA wat buite die selkern voorkom, staan bekend as ekstranukleêre DNA.



Chromosome en gene

> Chromosome is lang, dun, draadagtige strukture opgebou uit DNA wat rondom proteïene, bekend as histone,
gedraai is.

> Kort segmente/gedeeltes van 'n DNA-molekule staan bekend as gene.

> Elke geen dra die kode vir die sintese van 'n bepaalde proteïen.

> Proteïene bepaal op hul beurt die eienskappe (struktuur en funksionering) van 'n organisme.

> Chromosome is slegs as aparte drade sigbaar in 'n sel wat besig is om te verdeel.




'n Geen is 'n segment van 'n DNA-molekule
wat vir 'n spesifieke proteïen kodeer en dus
erflike eienskappe beheer en bepaal hoe 'n
organisme sal lyk en funksioneer.




Ontdekking van die DNA-struktuur

· Die dubbele heliksstruktuur van DNA is in 1953 deur die wetenskaplikes James Watson en Francis Crick
geformuleer.

· Alhoewel hierdie twee wetenskaplikes die DNA-struktuur geformuleer het, het die bydraes van verskeie
wetenskaplikes die weg vir hierdie ontdekking gebaan.

· In die vroeë 1950's het James Watson en Francis Crick betrokke geraak by navorsing toe hulle nagraadse
studente aan die Universiteit van Cambridge, Engeland, was.

· Op hierdie stadium het navorsing getoon dat DNA die genetiese materiaal van die sel was, maar die struktuur van
die molekule was nog onbekend.

· Wat wel bekend was, was Chargaff se bevinding dat daar ewe veel Adenien- as Timienbasisse en ewe veel
Guanien- as Sitosienbasisse in 'n DNA-molekule is.

, · Maurice Wilkins en Rosalind Franklin het die ander span uitgemaak wat by King's College, Londen, aktief
navorsing gedoen het oor die DNA-struktuur.

1865 Gregor Mendel bevind met sy ertjieplant- 1952 Rosalind Franklin neem X-straalfoto's van
eksperimente dat elke eienskap deur 'n DNA. Maurice Wilkins wys 'n foto aan Watson
spesifieke faktor/geen beheer word. en Crick.

1874 Friedrich Miescher identifiseer DNA. 1953 James Watson en Francis Crick formuleer die
dubbele heliksstruktuur van DNA deur van 'n
driedimensionele model gebruik te maak.

1920 Wetenskaplikes glo dat gene uit proteïene 1962 Watson, Crick en Wilkins ontvang die
bestaan. Nobelprys vir fisiologie/medisyne.

1928 Frederick Griffith bepaal dat gene uit DNA 1990 Die Menslike Genoomprojek kom tot stand
bestaan, en nie uit proteïene nie. met James Watson as direkteur.

1944 Oswald Avery ondersteun Griffith se teorie 2003 Die menslike genoom is gekarteer.
dat DNA die 'oorerwingsmolekule' is.

1949 Erwin Chargaff bevind dat daar ewe veel
Adenien- as Timienbasisse en ewe veel
komplementere Guanien- as Sitosienbasisse
in 'n DNA-molekule is.



· In 1952 het hulle X-straalfoto's van die DNA-molekule geneem.

· Deur haar navorsing het Franklin vermoed dat DNA heliksvormig is.

· Wilkins het sonder Franklin se toestemming so 'n X-straalfoto aan Crick gegee.

· Watson en Crick het met inligting wat hul van die X-straalfoto verkry het, driedimensionele modelle gebou om die
struktuur van DNA te

probeer uitredeneer.

· In 1953 beskryf Watson en Crick die dubbele heliksstruktuur in 'n wetenskaplike artikel.

· Franklin sterf in 1958, op die ouderdom van 37 jaar, aan kanker.

· In 1962 ontvang Watson, Crick en Wilkins gesamentlik die Nobelprys vir fisiologie/medisyne vir hul ontdekking
van die DNA-struktuur.

· Rosalind Franklin se waardevolle bydraes is nooit vereer nie, aangesien die Nobelprys nie aan 'n persoon wat
reeds oorlede is, toegeken word nie.



Struktuur van DNA

· DNA is 'n reusemolekule wat uit twee stringe, wat om mekaar gedraai is, bestaan, om 'n dubbele heliks te vorm.

· Wanneer dit afgedraai is, lyk die DNA-string soos 'n leer.

· DNA is 'n polimeer (groot molekule) wat opgebou is uit 'n groot aantal eenderse eenhede (boustene), bekend as
monomere.

· Die monomere van die nukleïensuur, DNA, staan bekend as nukleotiede.



"poli' = baie Die totale lengte van DNA in die selkem
van 'n menslike sel, is min of meer 2 meter.
"mono' = Om in hierdie mikroskopiese selkern te pas,
een is die DNA geweldig gevou en opgedraai.


Nukleotiede
$6.38
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
gittevanrooyen
5.0
(1)

Get to know the seller

Seller avatar
gittevanrooyen
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
4
Member since
11 months
Number of followers
0
Documents
106
Last sold
3 months ago
NotePerfect

My studienotas is sorgvuldig opgestel om ’n duidelike en omvattende oorsig van die materiaal te bied. Elke onderwerp word in goed georganiseerde afdelings verdeel, wat dit maklik maak om te volg en te verstaan. Die notas is bondig maar deeglik, wat sleutelkonsepte in detail dek sonder om die leser oorweldig. Ek gebruik presiese taal en duidelike verduidelikings om te verseker dat die inhoud beide toeganklik en boeiend is. Goed navors en akkuraat, my notas bied waardevolle insigte en voorbeelde wat studente help om selfs die mees komplekse idees te begryp. Dit is ontwerp om so effektief as moontlik te wees, en is ’n noodsaaklike bron vir enigeen wat in hul studies wil slaag.

Read more Read less
5.0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions