Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 13 pages
Summary

Summary Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) Opsommings Kwartaal 4 - The Answer

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 13 pages

Graad 10 Lewenswetenskappe Kwartaal 4 opsommings: Die opsommings is saamgestel deur die The Answer handboek se werk op te som. Opsommings is in Afrikaans. Inhoud: Eenheid 1:  Biodiversiteit en klassifikasie. Eenheid 2:  Geskiedenis van lewe op aarde.

Content preview

Kambriese ontploffing Geskiedenis van lewe
• Vroeë vorme van diergroepe het in hierdie tyd verskyn. • Suurstofvlakke was baie laag toe die aarde gevorm het
• Groot diversiteit het in 'n baie kort tyd gevorm. • Bakterieë het 3,5 – 2,5 miljard jaar gelede ontstaan
wat kon fotosinteer en hul eie voedsel kon produseer
– CO2 is geabsorbeer en O2 is vrygestel.
Die geologiese tydskaal • Suurstofvlakke het toegeneem en organismes wat van
suurstof afhanklik is het ontwikkel.
• Tydeenhede word verdeel volgens die ouderdom • Ystydperke veroorsaak dat baie spesies uitsterf of
van fossiele migreer.
• Indeksfossiele kan gebruik word om 'n spesifieke • Kontinentale drywing het klimaats- en
periode/rotslaag te identifiseer E2: Geskiedenis habitatverandering veroorsaak – dit het uitsterwing en
• Eon – grootste tydeenheid verdeel in die aanpassing veroorsaak.
Paleosoïkum, Mesosoïkum en Senosoïkum eras van lewe op


• Sample
Elke era word verdeel in die Kwarternêr, Tersiêr
en Kryt-periodes
Oorgangsfossiele – seldsame tussenvorme wat
verskillende groepe organismes verbind.
aarde

Vorming van fossiele in
sedimentêre gesteentes
Fossiele





Summaries after sample
Die impak van die mens op biodiversiteit
en die natuurlike omgewing
Grootste bedreigings vir biodiversiteit – habitatsvernietiging,
besoedeling, aanplant van indringerspesies, oorbenutting van





Die plant/dier moet vinnig na sy dood met sediment begrawe word.
Sagte weefsel ontbind en harde dele bly ongeskonde.
Meer lae sediment vorm bo-op en veroorsaak hoë druk en temperatuur.
Sediment verhard en vorm sedimentêre gesteentes
Sedimentêre gesteentes word na die oppervlak gestoot as gevolg van
hulpbronne, oorgebruik van bemestingstowwe en plaagdoders, die aarde se stadige bewegings oor baie eeue.
wildstropery/jag, en handel in bedreigde spesies. • Fossiele word deur erosie blootgestel.



Datering van fossiele Verskillende tipes fossiele
• Relatiewe datering - bestudering van die sedimentêre lae • Liggaamsfossiele – volledige of gedeeltes van organismes.
bo en onder die fossiel om die ouderdom daarvan relatief • Gietvorms - harde dele van 'n organisme is in sediment
tot 'n ander fossiel-/geologiese gebeurtenis te bepaal. vasgevang – ontbind en laat 'n afdruk/gietvorm agter.
• Radiometriese datering - gebaseer op radioaktiwiteit met • Afgietsels - wanneer die gietvorm met minerale gevul is
behulp van uraan, kalium en koolstof om radioaktiewe en fossiliseer om 'n replika te vorm.
isotope te vorm. • Spore - tekens/merke van die organisme se aktiwiteit.


GR10 LW M4 Breinkaart The Answer Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

, Sample
Summaries after sample

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
August 23, 2025
Number of pages
13
Written in
2025/2026
Type
Summary
$6.20

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
710
Followers
194
Items
781
Last sold
1 day ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions