Ruigteveld Biosfeer
• Klimaat wissel. • Lewende organismes in water, lug en land.
• Vlak grond wat wissel van sanderige leemgrond tot • Verskaf voedsel.
sanderige kleigrond. • Herwin minerale en gasse.
• Plattegroei bestaan uit struikveld of lae woude met
immergroen en vetplante bome en struike.
• Diere sluit die Afrika-olifant, koedoe, blouaap en bosbok in.
Terrestriële biome in Suid-Afrika
Woude Savanne
• Hoë reënval. E1: Biosfeer tot • Warm nat somers en koue droë winters.
Sample
• Vrugbare grond met 'n dik laag humus. • Sanderige grond – het nie baie voedingstowwe nie.
•
ekosisteme (A)
Plattegroei bestaan uit bome, rankplante, • Plantegroei bestaan uit grasse en bome.
epifiete, mosse en varings. • Het baie wilde diere.
• Diere sluit bosvarke, bosbokke, ape, Knysna-
loeries, duiwe en arende.
Fynbos Grasveld
Summaries after sample •
•
•
•
Warm, droë somers en koel, nat winters.
Sanderige, suur grond met swak vrugbaarheid.
Plantegroei bestaan uit immergroen struike met
harde blare (proteas), min bome en grasse.
Wye verskeidenheid diere.
•
•
Warm somers met hoë reënval en koue
winters met swaar ryp.
Diep, ryk, vrugbare grond – uitloging van
voedingstowwe veroorsaak suur grond.
• Plantegroei bestaan uit soet- en suurgrasse en
min bome.
• Baie voëllewe.
Sukkulente-Karoo
• Baie warm, droë somers en koue winters met lae Nama-Karoo
reënval.
• Grond is ryk aan kalk – vorm 'n dun lagie oor rotse. • Baie warm somers en koue winters met ryp.
• Plantegroei sluit vetplante met dik, vlesige blare in • Halfwoestyn wat min reënval ontvang.
om water te stoor. • Grond is ryk aan kalk – vorm 'n dun lagie oor rotse.
• Meestal kom nagdiere hier voor. • Plantegroei sluit grasse en klein struike in.
• Bakoorjakkalse, volstruise, springhase, skilpaaie en
oewerkonyne kom hier voor.
GR10 LW M3 Breinkaart The Answer Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
, Sample
Summaries after sample