Anorganiese verbindings
Koolhidrate
Water
• Bevat koolstof, waterstof en suurstof.
• Water breek polimere af tot hul monomere.
• Monosakkariede – 1 sakkaried.
• Tree op as 'n vervoermiddel.
• Disakkariede – 2 monosakkariede.
• Smeermiddel.
• Polisakkariede – ketting van monosakkariede wat
• Reguleer liggaamstemperatuur.
deur 'n kondensasiereaksie bind.
• Diere met hidrostatiese skelette en vakuole
van plantselle gebruik water om stewigheid
Lipiede (vette en olies) en vorm te verskaf.
• Bevat koolstof, waterstof en suurstof. E1: Die Chemie
• van Lewe Minerale soute
Sample
Versadigde vette – hoofsaaklik van dierlike oorsprong.
• Onversadigde vette – hoofsaaklik van plantaardige oorsprong.
• HDL verminder oortollige cholesterol in die bloed via die lewer. • Makrovoedingstowwe – minerale soute
• Hoë vlakke van LDL veroorsaak vetterige neerslae in arteries. wat in groot hoeveelhede benodig word.
• Mikrovoedingstowwe – minerale soute wat
in klein hoeveelhede benodig word.
Proteïene • Eutrofikasie - die verhoogde groei van alge
•
•
•
•
Summaries after sample
Polimeer met aminosure as monomere.
Peptiedbinding – die binding tussen twee aminosure.
Dipeptied – 2 aminosure wat verbond is.
Tripeptied – 3 aminosure wat verbond is.
Nukleïensure
• DNS:
o
wat sonlig blokkeer – veroorsaak die dood
van waterplante en -diere.
• Polipeptied – lang ketting van gekoppelde aminosure. o Word in die selkern aangetref.
• Proteïen – 51+ aminosure wat verbind is. o Dra erflikheidseienskappe en beheer die struktuur en funksie van selle.
• RNS:
o Word in die kern en sitoplasma aangetref.
o Verseker dat aminosure in 'n sekere volgorde aan mekaar bind tydens proteïensintese.
Ensieme
•Cataboli
Proteïene wat chemiese reaksies in selle versnel. Vitamiene
• Ensieme
c verlaag die aktiveringsenergie.
• Opbouende reaksie: eenvoudige molekules -> komplekse molekule. •Catabolic
Nodig vir normale metabolisme, groei en ontwikkeling.
reaction
• Afbrekende reaksie: komplekse molekule -> eenvoudige molekules. •reaction
Wateroplosbaar – word geabsorbeer wanneer dit in water opgelos word.
s
s
• Ensieme is sensitief vir temperatuur en pH. • Vetoplosbaar – word geabsorbeer wanneer dit in vet opgelos word.
GR10 LW M1 Breinkaart The Answer Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
,Sample
Summaries after sample
,Sample
Summaries after sample
, Sample
Summaries after sample