Summaries after sample
, E1: Hersiening van eenvoudige
E2: Stroombaandiagramme
stroombaankomponente
en koppelings
Eenvoudige stroombaankomponente
en stroombaanverbindings
• Insettoestelle – elektrochemiese selle,
kragopwekkers en sonpanele.
• Uitsettoestelle - lampe (lig), motors (beweging),
gonsers (klank), verwarmers (hitte) en weerstande.
H12: • Skakelaars - beheer die uitsette in elektriese
stroombane.
Eenvoudige
Sample stroombane
Toestelle wat meer as een
funksie het
Summaries after sample •
•
Elektriese motors is uitsettoestelle wat ook as
insettoestelle funksioneer deur elektriese
energie op te wek.
Elektriese motors wat gebruik word om 'n
lokomotief aan te dryf (uitsettoestelle) kan as
Elektriese stroombane insettoestelle werk wanneer dit as remme
• As daar geen weerstand teen die stroom is gebruik word.
nie, is die stroom baie sterk en veroorsaak • Liguitstralende diodes (LUD's) skep lig as 'n
dit 'n kortsluiting. uitsettoestel.
• Behoorlik bedrade elektriese stroombane • LUD's funksioneer as proses-/beheertoestelle
word teen kortsluitings beskerm deur wanneer hulle elektriese stroom in 1 rigting
stroombaanbrekers op die verdeelbord. deurlaat.
GR8 TEG H12 Breinkaart Vandag Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
, Sample
Summaries after sample