BOU VAN DIE SVK
EN DELE SE FUNKSIES
ABSORBSIE
, Wanneer die verteringsprodukte, die eenvoudige molekules, deur die wand van die
verteringskanaal in die bloedvate inbeweeg.
Eindprodukte: glukose, aminosure, vetsure en gliserol
Vind plaas in mond en maag, maar hoofsaaklik in die dunderm.
Dunderm is 7 m lank.
Vingeragtige strukture – villi teenwoordig
Kripte van lieberkühn kom tussen villi voor
Skei mukus af en vervaardig nuwe selle aan bokant
Sien skets b bl 160
Absorpsie vind doeltreffend plaas as
- Groot oppervlak is
- Oppervlak dun is
- Oppervlak in noue kontak is met bestandele
- Oppervlak moet ‘n vervoerstelsel he
VERVOER