Toerisme K4
Afdeling B
Lugvervoer
Vervoerdienste in SA:
Lugvervoer
Trein bedreif
Luukse skepe
Bus dienste
Suid- Afrika se internasionale en nasionale lughawens:
Internasionale lughawens
o ACSA bestuur alle internasionale lughawens
1. OR TAMBO JHB
2. King shaka internasionaal DHB
3. Port Elizabeth OOS KAAP
4. Bloemfontein
5. Uppington
6. Kaapstad
Nasionale lughawens
o Slegs binnelandse reise
1. Oos Londen
2. George
3. Kimberly
Lughawens en vliegtuie:
Luglederye;
o Mango
o Kulula
o Flysafair
o Cemair
o SAL
, Vliegtuie;
o Smalromp; min been spasie, slegs vir binnelandse vlugte
o Breëromp; meer been spasie, internasionaal
Tegnologie wat by lughawens gebruik word;
Sekuriteitstegnologie;
o Toerusting wat bagasie laai
o X-straal stelsel;
Handbagasie word deursoek vir verbode items
o Biometriese skandeermasjiene;
Unieke eienskappe van mense gebasseer
Vingerafdrukke, irisskandeerder, gesigsherkenning
o Termiese liggaamskandeermasjiene;
Infrarooi uitstraling
o Metaalverklikkers;
Tel onwettige metale op
Die toerisme busbedryf;
7 busdienste in suid- afrika
4 luukse
2 begrotingsdienste
1 oorsee rugsakstappertoeriste
PRASA: passenger rail agency South Africa
Busdienste:
1. Interkaap:
a. Grootste, luukste busdiens
b. Wydste network
2. Translux;
a. Luuks
b. Dek meeste dorpe/ stede in SA
3. Greyhound;
a. Luuks
b. Dek meeste dorpe/ stede in SA
Afdeling B
Lugvervoer
Vervoerdienste in SA:
Lugvervoer
Trein bedreif
Luukse skepe
Bus dienste
Suid- Afrika se internasionale en nasionale lughawens:
Internasionale lughawens
o ACSA bestuur alle internasionale lughawens
1. OR TAMBO JHB
2. King shaka internasionaal DHB
3. Port Elizabeth OOS KAAP
4. Bloemfontein
5. Uppington
6. Kaapstad
Nasionale lughawens
o Slegs binnelandse reise
1. Oos Londen
2. George
3. Kimberly
Lughawens en vliegtuie:
Luglederye;
o Mango
o Kulula
o Flysafair
o Cemair
o SAL
, Vliegtuie;
o Smalromp; min been spasie, slegs vir binnelandse vlugte
o Breëromp; meer been spasie, internasionaal
Tegnologie wat by lughawens gebruik word;
Sekuriteitstegnologie;
o Toerusting wat bagasie laai
o X-straal stelsel;
Handbagasie word deursoek vir verbode items
o Biometriese skandeermasjiene;
Unieke eienskappe van mense gebasseer
Vingerafdrukke, irisskandeerder, gesigsherkenning
o Termiese liggaamskandeermasjiene;
Infrarooi uitstraling
o Metaalverklikkers;
Tel onwettige metale op
Die toerisme busbedryf;
7 busdienste in suid- afrika
4 luukse
2 begrotingsdienste
1 oorsee rugsakstappertoeriste
PRASA: passenger rail agency South Africa
Busdienste:
1. Interkaap:
a. Grootste, luukste busdiens
b. Wydste network
2. Translux;
a. Luuks
b. Dek meeste dorpe/ stede in SA
3. Greyhound;
a. Luuks
b. Dek meeste dorpe/ stede in SA