INHOUDSOPGAWE
STRES EN KRISISBESTUUR GR 11
1
,1. Eksamen riglyne vir kreatiewe denke en probleemoplossing
2. Terme en definisies
3. Betekenis van kreatiewe denke
3.1 Verskille tussen roetine teenoor kreatiewe denke
3.2 Verskille tussen konvensionele en nie-konvensionele oplossings
3.3 Maniere waarop ondernemings 'n omgewing kan skep wat kreatiewe denke stimuleer
3.4 Voordele van kreatiewe denke in die werkplek
4. Betekenis van probleemoplossing
5. Betekenis en toepassing van die Delphi-tegniek in die werkplek
6. Betekenis van en toepassing van die kragveldanalise in die werkplek
7. Voordele om saam met ander te werk om probleme op te los
STRES EN KRISISBESTUUR GR 11
2
,1. Eksamenriglyne vir kreatiewe denke en probleemoplossing
Leerders moet in staat wees om:
1. Verduidelik / brei uit op die betekenis van kreatiewe denke.
2. Onderskei tussen roetine teenoor kreatiewe denke.
3. Onderskei tussen konvensionele en nie-konvensionele oplossings.
4. Stel maniere voor waarop ondernemings 'n omgewing kan skep wat kreatiewe denke
stimuleer
5. Verduidelik die voordele van kreatiewe denke in die werkplek.
6. Definieer probleemoplossing
7. Verduidelik die betekenis van Delphi- en Kragveld -analise. (Hersien)
8. Pas die Delphi- en Kragveld -analise toe vanuit gegewe scenario's / gevallestudies.
9. Verduidelik die voordeel van samewerking met ander om probleme op te los.
10. Voer 'n onderhoud met 'n onderneming en vind die volgende aspekte uit:
i. Wat is die sakeprobleme?
ii. Skep oplossings om die probleme op te los.
iii. Evalueer die oplossings teen die werklikheid van die onderneming.
STRES EN KRISISBESTUUR GR 11
3
, 2. Terme en definisies
TERM DEFINISIE
‘n Komplekse probleemoplossingstegniek wat probeer om
Delphi-tegniek 'n groep mense te laat saamstem oor hoe om 'n komplekse
probleem op te los.
'n Probleemoplossingsmetode wat na twee opponerende
Kragveld-analise kragte kyk wat ondersteun dat 'n probleem opgelos word of
'n situasie verander.
Die proses om oplossings vir moeilike of ingewikkelde
Probleemoplossing
kwessies te vind.
Dit is huidige of langtermynuitdagings en kwessies wat die
Besigheidsprobleme
onderneming in die gesig staar.
Kreatiwiteit Dit is 'n daad om nuwe idees in die werklikheid te omskep.
Mededingende Beteken so goed of beter as ander van soortgelyke aard.
Innovasie Stel nuwe en oorspronklike idees of metodes bekend.
Verandering Maak of word anders.
Dit is 'n navorsingsinstrument wat bestaan uit 'n reeks vrae
Vraelyste
met die doel om inligting van respondente te versamel.
Beplan, doen, kontroleer, aksie, hierdie model word gebruik
BDKA-proses / siklus
om ingewikkelde sakeprobleme op te los
STRES EN KRISISBESTUUR GR 11
4