Assignment 6 2025
Unique #:
Due Date: 2025
Detailed solutions, explanations, workings
and references.
+27 81 278 3372
, VRAAG 1
1.1 Johan – eigennaam / selfstandige naamwoord (eigennaam)
1.2 kortste – byvoeglike naamwoord (trapsgewys: oortreffende trap)
1.3 op – voorsetsel
1.4 dink – werkwoord (hoofwerkwoord, teenwoordige tyd)
1.5 hom – voornaamwoord (persoonlike voornaamwoord, derde persoon enkelvoud,
manlik, voorwerp)
1.6 een – onbepaalde hooftelwoord
1.7 spelers – selfstandige naamwoord (meervoud, soortnaam)
1.8 daardie – aanwysende voornaamwoord
1.9 wat – betreklike voornaamwoord
1.10 vergeet – werkwoord (hoofwerkwoord, teenwoordige tyd)
VRAAG 2
2.1
Die werkwoord (verb)
In „n hoofsin in Afrikaans is die werkwoord altyd in die tweede posisie van die
sinstruktuur, maar dit beteken nie dit is altyd die tweede woord nie – byvoorbeeld as
die onderwerp uit meer as een woord bestaan.
2.2
Die hulpwerkwoord en die hoofwerkwoord
Die gesegde bestaan uit al die werkwoorde in die sin, en sluit beide hulpwerkwoorde
(soos "het", "sal", "is") en hoofwerkwoorde (soos "gaan", "koop", "lees") in.
2.3
Varsity Cube 2025 +27 81 278 3372