Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Lewensorientering (LO) opsommings Gr11 eindjaareksamen

Rating
4.7
(10)
Sold
69
Pages
57
Uploaded on
13-10-2020
Written in
2020/2021

Gr 11 Eindjaar eksamen opsommings. CAPS Verken Lewensorientering handboek gebruik. Opsommings sluit alle afdelings, eenhede en sleutelwoorde in.

Institution
Module

Content preview

Hfsk1 Eenheid 1 Lewensdoelwitte
Friday, 02 October 2020 10:42

Doelwitte is nuttig want:

- Gee vir jou rigting
- Help jou om beheervan jou toekoms te neem
- Is persoonlik, uniek/ spesiaal

Lewensvaardighede wat sal help om doelwitte te stel:

- Probleemoplossing
- Besluitneming
- Selfbestuur
- Tydsbestuur
- Nabetraging en evaluering

Tipes doelwitte:

- Korttermyn doelwitte: doelwitte wat binne 'n kort tyd bereik kan word
- Meduimtermyndoelwitte: doelwitte wat binne een tot 3 jaar bereik kan word
- Langertermyndoelwitte: tydperk langer as 3 jaar bereik kan word

Doelwitte word eers werklikhede wanneer 'n mens optree deur die doelwit te stel en dan te beplan hoe jy dit
gaan bereik

SMART-Metode

Spesifiek - weet presies wat jou doelwit is
Meetbaar- kan verandering meet
Aantasbaar- kan die doelwit bereik
Realisties- moontlik om te bereik
Tydgebonde- kan binne 'n tydperk bereik

5-stap-metode

1. Skryf jou doelwit neer
2. Kyk of dit 'n SMART-doelwit is
3. Kry 'n plan van aksie
4. Doen dit
5. Evalueer jou vordering

Jou waardes sal jou help om jou doelwitte te stel en te prioritiseer. Prioritiseer deur te fokus op dit wat die
belangrikste is


Probleemoplossing

1. Maak 'n tabel met jou probleme en oplossings
2. Verduidelik probleem
3. Samel inligting in daaroor
4. Lys soveel moontlike oplossings
5. Dink aan gevolge
6. Kies beste oplossing

Deursettingsvermoe - die vasberaadenheid om aan te hou probeer om iets moeiliks te doen
Volharding - die vasberadenheid om iets aan te hou doen



Ontwikkeling van self in die samelewing Page 1

,Eenheid 2 Verhoudings
Sunday, 04 October 2020 11:35



Welstand word beinvloed deur jou verhoudings

Welstand - om gesond en gelukkig en gemaklik te wees
Verhouding - jou skakeling, band of verbindintenisse met ander mense


Tipe verhoudings:

Oppervlakkig
Verhoudings wat 'n mens het met mense met wie jy gereeld sien maar wat nie na aan jou is nie. Mense
wat jy nie goed ken nie.

Formeel
Verhoudings tussen jou en mense wat gewoonlik ouer as jy is en 'n senior posisie beklee.

Romanties
Intieme verhouding met 'n ander mens en word gegrond op liefde.

Regte en verantwoordelikhede in verhoudings

Reg Verantwoordelikheid Toepaslike optrede
Op lojaliteit, vertroue en Om lojaal, betroubaar en Moenie ontrou wees, skinder en die ander in die
eerlikheid eerlik te wees verleentheid stel of seer maak nie.
Teen SOI's, MIV en Om ander teen SOI's, MIV Moenie seks he nie, en indien julle wel en albei
ongewenste swangerskap en ongewenste instem gebruik 'n kondoom
beskerm te word swangerskap te beskerm
Om gerespekteer te word Respekteer ander Respekteer ander se waardes, behoeftes,
opinies, gevoelens en wense
Mag nee se Respekteer ander se Moenie druk op ander plaas om iets te doen
besluite wat hulle nie wil nie
Om gehoor te word Luister na ander Gee mense kan om te praat en luister na hul
standpunte
Om veilig te wees Hou ander veilig Moenie jouself en ander in gevaar stel nie
Om verhouding te beeindig Eindig verhouding op Respekteer ander se besluit en beweeg aan.
gepaste manier, en
aanvaar dit as iemand
anders dit beeindig
Op privaatheid Respekteer ander se Moenie ander se private briewe, SMS'e, e-posse
privaatheid ens lees nie

Eienskappe - 'n mens se goeie of slegte karaktertrekke of hoedanighede
Individualiteit - hoe 'n mens uniek is en van ander mense verskil


Impak van die media op waardes en opvattings oor verhoudings

Die media kan 'n rol speel in die vroming van jou waardes en oortuigings in jou verhoudings. Die tipe
verhoudings wat in die media uitgebeeld word, is dikwels stereotipies en glad nie werklikheid nie.




Ontwikkeling van self in die samelewing Page 2

,Hfsk11 Eenheid 2 Lewenstylkeuses
Sunday, 04 October 2020 12:33

Eienskappe van 'n gesonde en gebalanseerde lewenstyl


Liggaamlik: jy is liggaamlik fiks en gesond
Psigologies: jy vermy riskante gedrag en pas jou lewensvaardighede toe
Maatskaplik: jy handhaaf goeie verhoudings met gesin en vriende
Emosioneel: jy is in staan om uiting te gee aan emosies
Geestelik: jy volg geestelike, godsdienstige en geloofstelsel wat jy gekies het en bestee tyd
daaraan

Gebalanseerde lewenstyl - om die regte hoeveelheid studie, rus, slaap, werk, spiritualiteit en
ontspanning in jou daaglikse lewe te he om jo gesond te hou
Gesondheid - toestand van volkome liggaamlike, verstandelike en maatskaplike welstand




Ontwikkeling van self in die samelewing Page 3

, Eenheid 2 Negatiewe impak op lewenstylkeuses
Sunday, 04 October 2020 12:48

Ongelukke met 'n negatiewe impak op jou lewenstylkeuses

Liggaamlik: kan getremd wees
Psigologies: skuld gevoelens as jy die ongeluk veroorsaak het.kan sin van eiewaarde verloor
Maatskaplik: kan ondersteuning van vriende en familie verloor.
Emosioneel: kwaad, depressief, hartseer, bang
Spiritueel: kan jou geloof verloor

Riskante gedrag en situasies met 'n negatiewe impak op lewenstylkeuses

Lewenstyl - 'n gekose manier van leef


Persoonlike veiligheid: jou liggammlike veiligheid kan geaffekteer word as jy inligting oor jouself op sosiale
media plaas. Jy kan verkrag of aangeval word
Padgebruik - motorongelukke kan tot beserings of dood lei
Middelgebruik en -misbruik - middels het 'n besonder skadelike effek op jongmense. Jy kan ook in die tronk
beland of 'n kriminele rekord he.
Seksuele gedrag - kan 'n slegte sosiale reputasie kry en siektes opdoen.
Swangerskap - kostes rakende kinders kan hoog wees. Jy kan nie uitgaan en saam jou vriende pret he nie. Kan
nie loopbaandoelwitte volg nie.
Tienerselfmoord - slaag nie altyd in poging tot selfmoord nie en veroorsaak skade soos blindheid, verlam,
breinskade ens. Die effek op die wat agterbly is sleg.
Higiene en dieetgedrag - deur nie higienies te wees nie kan jy kieme en siektes opdoen en versprei.
SOI'S - jou infeksie vererger en jy dra dit oor na ander. Kan steriel en onvrugbaar raak. Verhoog kanse vir MIV
Groepdruk - deur toe te gee is jy nie getrou aan jouself nie. Kan 'n misdadiger word, bang en ongelukkig.

Maatskaplike-ekonomiese omgewing met negatiewe impak op lewenstylkeuses

Geletterheid - jy het minder keuses, minder werksgeleenthede, wat lei tot armoede en werkloosheid.
Inkomste - minder keuses oor waar om te bly en wat om te eet. Of jy kan bederf wees en nooit bevrediging kry
nie.
Armoede - min keuses, woon in gevaarlike omgewing en ly aan wanvoeding en siekte
Kultuur - ligaamlik ongesond wees
Maatskaplike omgewing - mag siekte,skade,dood of versplinterde gemeenskap ervaar. Gebrek aan
maatskaplike ondersteuning





Ontwikkeling van self in die samelewing Page 4

Connected book

Written for

Institution
Module

Document information

Summarized whole book?
Yes
Uploaded on
October 13, 2020
Number of pages
57
Written in
2020/2021
Type
SUMMARY

Subjects

$15.00
Get access to the full document:
Purchased by 69 students

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Reviews from verified buyers

Showing 7 of 10 reviews
4 months ago

1 year ago

2 year ago

2 year ago

2 year ago

1 year ago

3 year ago

4.7

10 reviews

5
8
4
1
3
1
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
StudyG33k
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
172
Member since
5 year
Number of followers
150
Documents
0
Last sold
3 months ago
StudyGeek

Satisfying your studying needs Instagram: @studyg33k

4.4

21 reviews

5
12
4
6
3
3
2
0
1
0

Trending documents

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these revision notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No problem! You can straightaway pick a different document that better suits what you're after.

Pay as you like, start learning straight away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and smashed it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions