Werkkaart 1
Die Plakkaat op bl 7
1. Wie is die vier karakters op die Carina, Jacques, Lena en Jan-Paul
plakkaat?
2. Wat is die verhouding tussen die
karakters as jy na hulle plasing op die Jacques en Lena is in ‘n liefdesverhouding. Jan-
plakkaat kyk ? Paul staan agter wat aandui dat hy ‘n
persoonlike verhouding met die twee
hoofkarakters het.
Carina aan die linkerkant het geen persoonlike
verhouding met die karakters nie- maar sy is die
joernalis wat die feite en verdwyning van
Jacques ondersoek.
3. Bespreek waarom Jan-Paul agter die
ander twee hoofkarakters geplaas Jan-Paul staan reg agter Lena wat suggereer
word. dat hy na aan beide die hoofkarakters is. Ons
weet ook dat Jan-Paul en Lena ‘n verhouding
agter Jacques se rug gehad het.
4. Waarom word treinspore op die Jacques se pa was ‘n treindrywer en Jacques het
plakkaat gewys. Wat is die simboliek basies op die treinspore grootgeword.
daarin? Die treinspore dui ook die tye aan toe Jacques
op sy gelukkigste én ongelukkigste was.
5. Wat dui die trein aan die linkerkant Dit is die trein wat Jacques na Denneberg
aan? verbeteringskool geneem het.
6. Wie neem afskeid? Waarom? Jacques en Lena. Jacques is aangekla van
moord op sy pa.
7. Waarom is die tikmasjien so prominent Dit is waarmee Jacques sy boeke getik het. Dit
op die voorkant van die plakkaat? dui ‘n tyd aan voordat rekenaars algemeen in
Wat dui dit aan van die tydperk waarin gebruik was. Dit is ook ‘n voorkeur manier van
dit plaasvind ? Jacques, selfs later, om sy manuskripte mee te
tik.
8. Wat is die ruimte waarbinne die film Dit wys Johannesburg in die agtergrond.
plaasvind?
Edu-teach: Antwoordgids. Filmstudie. Ballade vir ‘n Enkeling. 1
, Werkkaart 2
Die titel p 6 Ballade van ‘n Enkeling
1. Wat is ‘n ‘ballade’? Dit is ‘n lied of ‘n gedig. Dit kan sentimenteel of
romanties wees.
2. Wat is die woordeboekbetekenis van: Dit is iemand wat alleen is. Iemand wat
Enkeling eensaam en ongelukkig is.
3. Na aanleiding van bg: ‘n Romantiese speurverhaal. Daar is liefde
In watter genre sou die verhaal val? Is asook misdaad betrokke.
dit ‘n romantiese verhaal? Tragies?
Speurverhaal? Bespreek.
4. Bespreek die sentrale idee van die Eensaamheid. Die verhaal handel oor verraad
tema. deur persone wat die naaste aan jou is.
Dit gaan oor ‘n persoon wat verwerp word en
alles verloor.
Edu-teach: Antwoordgids. Filmstudie. Ballade vir ‘n Enkeling. 2