100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Class notes

GR10 Lewenswetenskappe Kwartaal 3 en 4 Opsommings

Rating
-
Sold
-
Pages
28
Uploaded on
12-06-2025
Written in
2024/2025

Hier is opsommings met 'n paar vrae aan die einde oor die GR10 KW3 en KW4 Lewenswetenskappe sillabus. Ek deel die uitdeelstukke in die begin van die kwartaal vir my leerders uit wat hulle as gids gebruik vir hulle opsommings. (Let wel ... die volgorde waarin die sillabus aangebied word kan van skole verskil)

Show more Read less
Institution
Course










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
June 12, 2025
Number of pages
28
Written in
2024/2025
Type
Class notes
Professor(s)
Mnrbio
Contains
All classes

Subjects

Content preview

Lewenswetenskap
Graad 10
Opsommings/Notas
(Kwartaal 3/4)

, 1) BIOSFEER TOT EKOSISTEME
Biosfeer:
• Deel van die aarde waar alle lewende organismes voorkom.
Komponente van die biosfeer:




1. Hidrosfeer: • Sluit al die water aangetref op Aarde in.
• Funksie - Voorsien habitat vir mariene (seewater) en varswater-organismes.
2. Litosfeer • Buitenste kors van die aardoppervlak
• Grond- en rotslaag wat die vastelande op Aarde se oppervlak vorm.
• Funksie – voorsien habitat vir grond-organismes.
3. Atmosfeer
• Gemengde gas-laag wat die aarde omring.
• Funksie – absorbeer ultraviolet straling en beskerm lewe op aarde; verminder
temperatuurverskille.


BIOME:
Terminologie:
• Biome = geografiese streke met eenderse klimaat en plantegroeisoorte.
• Ekosisteem = bepaalde gebied waar alle lewende organismes op mekaar en op abiotiese
faktore inwerk.
• Habitat = plek waar ‘n organisme leef.
• Nis = spesifieke leefstyl wat ‘n organisme in ‘n spesifieke plek uitvoer.
• Biodiversiteit = aantal verskillende spesies wat ‘n sekere ekosisteem bewoon.

, Fynbos – bioom
KLIMAAT - Koel, nat winters (winterreënval) en warm, droë somers.




GRONDSOORT - Sanderig, suur en nie vrugbaar nie.

PLANTEGROEI - Immergroen struike met harde blare (proteas, riete); Min bome en grasse;




DIERELEWE - Grysbok, steenbok, skilpad, ystervark, luiperd, bobbejaan; suikervoëls
$12.36
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
lfourie
5.0
(1)

Get to know the seller

Seller avatar
lfourie High School Durbanville
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
6
Member since
2 year
Number of followers
0
Documents
36
Last sold
2 months ago

5.0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions