Memo (COMPLETE
ANSWERS) Due 25 Junie
2025
For assistance contact
Email:
, DEEL 1: Skryfvaardighede
VRAAG 1
1.1 Bibliografie-inskrywing:
Miller, S., Kriel, B.D. & Henry, D. 2018. Die ontwikkeling van Afrikaans. Pretoria: Naledi.
(7 punte)
Let wel: Die name word volgens akademiese styl gerangskik: van – voorletters – punt – jaar –
kursiewe titel – publikasieplek – uitgewer.
VRAAG 2
2.1 Parafraseer TEKS A in twee sinne:
1. Mense kommunikeer nie net met woorde nie, maar gebruik ook geluide, gebare en
liggaamshoudings om hulle boodskap oor te dra.
2. Terwyl verbale kommunikasie op klank en tempo steun, maak nieverbale kommunikasie
gebruik van ander sintuie soos sig, reuk, smaak en tas.
(4 punte)
VRAAG 3
3.1 Korrekte volgorde van die sinne:
1. (d) In hierdie opstel gaan ek ondersoek waarom Afrikaans as ’n kreoolse taal beskou kan
word.
2. (b) Ek sal eerstens die oorsprong van Afrikaans oorweeg en bepaal hoe Afrikaans van ’n
pidgin na ’n kreoolse taal ontwikkel het.
3. (a) Daarna sal ek bepaal hoe Afrikaans aan die vereistes van ’n kreoolse taal voldoen.
4. (c) Ek sal my opstel afsluit deur aan te dui waarom sommige navorsers steeds nie
Afrikaans as kreoolse taal beskou nie, maar argumenteer dat hierdie standpunte nie
betroubaar is nie.
(4 punte)
DEEL 2: Leesvaardighede
VRAAG 1
1.1 Hoof-idees en sleutelwoorde uit TEKS B:
Hoof-idees: