100% tevredenheidsgarantie Direct beschikbaar na je betaling Lees online óf als PDF Geen vaste maandelijkse kosten 4,6 TrustPilot
logo-home
Samenvatting

Summary Gr 12 Besigheidstudies Hfst 8

Beoordeling
-
Verkocht
-
Pagina's
6
Geüpload op
19-05-2025
Geschreven in
2024/2025

Hierdie Besigheidstudie-aantekeninge bied duidelike en gestruktureerde samevattings van sleutelonderwerpe, met noodsaaklike inligting in ’n bondige en georganiseerde formaat. Dit beklemtoon belangrike konsepte, definisies en voorbeelde wat met die sakewêreld verband hou, wat dit makliker maak om die inhoud te verstaan en te onthou. Die aantekeninge is ontwerp vir vinnige hersiening en fokus op duidelikheid en relevansie om effektiewe studie en eksamenvoorbereiding te ondersteun.

Meer zien Lees minder
Instelling
Vak









Oeps! We kunnen je document nu niet laden. Probeer het nog eens of neem contact op met support.

Geschreven voor

Instelling
Vak
Schooljaar
200

Documentinformatie

Geüpload op
19 mei 2025
Aantal pagina's
6
Geschreven in
2024/2025
Type
Samenvatting

Onderwerpen

Voorbeeld van de inhoud

EENHEID 8:
sekere leiers aanvaar word, word beïnvloed
BESTUUR EN deur die situasies waarin die leier bevind word.

LEIERSKAP Demokratiese leierskapstyl
‘n Demokratiese leier betrek werknemers by die
Verskille tussen bestuur en leierskap besluitnemingsproses. Die leier besef dat daar
krag is binne die kollektiewe insette van
Bestuur verwys na die handeling om mense individue. Hierdie inklusiewe benadering deur
bymekaar te kry om gewenste doelwitte en die leier verseker die ondersteuning van
doelstellings te bereik deur beskikbare werknemers in besluite wat deur die leier
hulpbronne doeltreffend en effektief te gebruik. geneem word. Hierdie leierskapstyl word ook
Leierskap verwys na die proses waardeur ‘n die deelnemende leierskapstyl genoem.
leier die gedrag en werk van werknemers lei,
inspireer en beïnvloed, in die nastrewing van die
organisasie se doelwitte.
Outokratiese leierskapstyl
Beide bestuurders en leiers verrig belangrike
‘n Outokratiese leier betrek nie werknemers by
funksies binne ‘n organisasie en is dus krities in
die besluitnemingsproses nie. Werknemers word
die bereiking van ‘n organisasie se doelwitte.
aangesê wat om te doen en moet die besluite
Duidelike verskille bestaan tussen wat dit
van die leier uitvoer sonder om besluite te
beteken om ‘n leier te wees en wat dit beteken
bevraagteken.
om ‘n bestuurder te wees.

• Leiers het ‘n breë uitkyk op ‘n organisasie.
Hulle fokus op die visie en missie van die
besigheid. Hulle beskou werknemers eerstens
Laissez-faire/Vrye-teuels
as mense, voordat hulle met hulle as Leierskapstyl
werknemers verband hou.
‘n Laissez-faire/vrye-teuels leier delegeer
• Bestuurders het egter ‘n nouer oorsig van die besluitneming aan werknemers wat vertrou
organisasie. Hulle fokus op die organisasie se word. Die leier is nie betrokke by die
onmiddellike doelwitte. besluitnemingsproses nie en laat werknemers
toe om besluite in die beste belang van die
LEIERSKAP BESTUUR organisasie te neem.
• Inspireer en • Bestuur prosesse
motiveer werknemers deur hul gesag te
deur hul leiding. gebruik.
• Verskaf leiding en • Volg ‘n instruksie- Charismatiese leierskapstyl
rigting aan benadering wanneer
werknemers. hulle met ‘n Charismatiese leier gebruik sy/haar
werknemers te doen persoonlikheid en sjarme om die gedrag en
het. optrede van werknemers te beïnvloed.
• Bevorder • Volg die planne om Werknemers word geïnspireer deur die energie
kreatiwiteit om teikens te bereik. en skerpsinnigheid van die charismatiese leier.
produktiwiteitsvlakke
te verbeter.
• Fokus op die visie • Fokus op
en missie van die organisatoriese Transaksionele leierskapstyl
organisasie. teikens
• Fokus op die • Fokus op die ‘n Transaksionele leier gebruik belonings en
potensiaal van prosesse betrokke by strawwe om werknemers na
werknemers. die produksieproses. besigheidsdoelwitte en teikens te dryf. Die
transaksionele leiers fokus op die
uitslae/prestasie van werknemers om hul
Verskillende leierskapstyle doeltreffendheid ten opsigte van die doelwitte
van die organisasie te meet.
Leiers gebruik verskillende leierskapstyle om
werknemers te inspireer en te motiveer. ‘n Leier
se voorkeur leierskapstyl word in ‘n groot mate
bepaal deur persoonlike oortuigings, houdings
en vorige ervarings. Die leierskapstyl wat deur

, • Spanwerk word bevorder en die insette van
werknemers word gewaardeer.



Outokratiese leierskapstyl
• Wanneer ‘n krisis binne ‘n organisasie
Verskille tussen die demokratiese ontstaan en onmiddellike optrede van die leier
leierskapstyl en outokratiese vereis.

leierskapstyl • In die geval van ‘n noodgeval wat vereis dat
die leier onmiddellik optree om lewensverlies/
Demokratiese Outokratiese ernstige besering aan werkers te voorkom.
leierskapstyl leierskapstyl Byvoorbeeld, om die gebou te ontruim in die
• Nooi werknemers • Alle besluite word geval van ‘n brand in ‘n kantoor.
uit om deel te wees deur die leier alleen
van die geneem - sonder • Die leier het al die inligting tot beskikking en
besluitnemingsproses werknemer vereis nie verdere insette van werknemers nie.
. betrokkenheid.
• Oop kommunikasie • Werknemers word • Die leier moet gesag uitoefen op werknemers
tussen die leier en vertel wat om te doen wat gereeld die organisasie se beleide/
werknemers. en hoe dit gedoen prosedures verontagsaam.
moet word.
• Mens-georiënteerd, • Taak-georiënteerd,
met inagneming van met die fokus op die
die menings van uitslag en nie die Laissez-faire/Vrye-teuels
werknemers. werknemers nie.
• Bemagtig werkers • Positiewe effek op leierskapstyl
deur hulle by die beginner/nuwe
• Die leier is besig met meer belangrike aspekte
besluitnemingsproses werkers wat die
te betrek. mikrobestuurstyl van die besigheid en delegering van pligte kan
waardeer. die doeltreffendheid van die organisasie
• Ervare werknemers • Die mees geskikte verbeter.
voorsien die leier van leierskapstyl in die
waardevolle advies geval van ‘n • Werknemers wat ervare is in hul gekose velde,
en ondersteuning. krisis/noodgeval. word dikwels deur die leier vertrou om
verantwoordelike besluite te neem.

Toepassings en impak van die vyf • Leierskap potensiaal bestaan onder
leierskapstyle in die werkplek werknemers en dat hulle geleenthede benodig
om bykomende vaardighede aan te leer.
Leierskapstyle wat deur leiers aanvaar word,
• Werknemers het ‘n groter vlak van kennis/
bepaal in ‘n groot mate die verhouding tussen
vaardighede oor ‘n bepaalde onderwerp
die leier en werknemers. Soos gebeure binne ‘n
aangeleer as wat die leier verwerf het.
organisasie afspeel, kan situasies ontstaan
waarin verskillende leierskapstyle toegepas kan
word.
Charismatiese leierskapstyl
• Die organisasie wil veranderinge
Demokratiese leierskapstyl implementeer en gebruik die leier om die
ondersteuning van werknemers te kry.
• Die leier ken eie beperkings en is oop vir nuwe
idees/innoverende denke. • Die leier wil die moraal van werknemers, wat
dalk gedemotiveerd is, ’n hupstoot gee.
• Die leier vereis ‘n ander perspektief op ‘n saak
en ervare werknemers kan waardevolle inligting • Die leier wil hê werknemers moet voortgaan
verskaf. op die pad van hoë
produktiwiteit/doeltreffendheid vlakke.
• Werknemers is ervare en kundiges in hul
gekose beroepsvelde. • Vlakke van vertroue van werknemers is laag,
en werknemers moet geïnspireer word.
$6.38
Krijg toegang tot het volledige document:

100% tevredenheidsgarantie
Direct beschikbaar na je betaling
Lees online óf als PDF
Geen vaste maandelijkse kosten

Maak kennis met de verkoper
Seller avatar
gittevanrooyen
5.0
(1)

Ook beschikbaar in voordeelbundel

Maak kennis met de verkoper

Seller avatar
gittevanrooyen
Volgen Je moet ingelogd zijn om studenten of vakken te kunnen volgen
Verkocht
4
Lid sinds
11 maanden
Aantal volgers
0
Documenten
106
Laatst verkocht
3 maanden geleden
NotePerfect

My studienotas is sorgvuldig opgestel om ’n duidelike en omvattende oorsig van die materiaal te bied. Elke onderwerp word in goed georganiseerde afdelings verdeel, wat dit maklik maak om te volg en te verstaan. Die notas is bondig maar deeglik, wat sleutelkonsepte in detail dek sonder om die leser oorweldig. Ek gebruik presiese taal en duidelike verduidelikings om te verseker dat die inhoud beide toeganklik en boeiend is. Goed navors en akkuraat, my notas bied waardevolle insigte en voorbeelde wat studente help om selfs die mees komplekse idees te begryp. Dit is ontwerp om so effektief as moontlik te wees, en is ’n noodsaaklike bron vir enigeen wat in hul studies wil slaag.

Lees meer Lees minder
5.0

1 beoordelingen

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Recent door jou bekeken

Waarom studenten kiezen voor Stuvia

Gemaakt door medestudenten, geverifieerd door reviews

Kwaliteit die je kunt vertrouwen: geschreven door studenten die slaagden en beoordeeld door anderen die dit document gebruikten.

Niet tevreden? Kies een ander document

Geen zorgen! Je kunt voor hetzelfde geld direct een ander document kiezen dat beter past bij wat je zoekt.

Betaal zoals je wilt, start meteen met leren

Geen abonnement, geen verplichtingen. Betaal zoals je gewend bent via Bancontact, iDeal of creditcard en download je PDF-document meteen.

Student with book image

“Gekocht, gedownload en geslaagd. Zo eenvoudig kan het zijn.”

Alisha Student

Veelgestelde vragen