100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Gr 12 Besigheidstudies Hfst 6

Rating
-
Sold
-
Pages
2
Uploaded on
19-05-2025
Written in
2024/2025

Hierdie Besigheidstudie-aantekeninge bied duidelike en gestruktureerde samevattings van sleutelonderwerpe, met noodsaaklike inligting in ’n bondige en georganiseerde formaat. Dit beklemtoon belangrike konsepte, definisies en voorbeelde wat met die sakewêreld verband hou, wat dit makliker maak om die inhoud te verstaan en te onthou. Die aantekeninge is ontwerp vir vinnige hersiening en fokus op duidelikheid en relevansie om effektiewe studie en eksamenvoorbereiding te ondersteun.

Show more Read less
Institution
Course








Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
May 19, 2025
Number of pages
2
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

EENHEID 6:
• Daar word dikwels na die sekondêre sektor
verwys as vervaardigings nywerhede omdat
waardevolle produkte
BESIGHEIDSEKTORE EN geskep/vervaardig/geproduseer word sodat
BESIGHEIDSOMGEWINGS hierdie produkte ‘n sinvolle funksie/doel vir
kliënte en verbruikers kan dien.

Besigheidsektore • Dit transformeer/omskep/verwerk natuurlike
hulpbronne/grondstowwe in betekenisvolle
Besighede word volgens drie verskillende produkte/semi-finale produkte.
sektore verdeel. Hierdie sektore is gebaseer op
die aard van die besigheid/tipe produk/diens • Die sekondêre sektor speel ‘n
wat deur besighede aangebied word. Die drie belangrike/kritieke rol omdat nie alle
besigheidsektore vorm ‘n produksieketting hulpbronne in hul natuurlike toestand
vanaf die bron/oorsprong van die produk totdat funksioneel/bruikbaar is nie en verdere
dit verbruikers/kliënte bereik. Die verwerking vereis.
produksieketting is interafhanklik om
betekenisvolle/funksionele goedere/dienste aan
verbruikers/kliënte beskikbaar te stel. Die Tersiêre sektor
interaksie tussen die drie sektore maak dit
moontlik vir verskeie sakebedrywighede om • Die tersiêre sektor fokus op aktiwiteite wat
plaas te vind. verband hou met die verskaffi ng van fi nale
produkte en dienste aan verbruikers en kliënte.

• Dit word dikwels na verwys as die
Primêre sektor dienstesektor omdat ‘n verskeidenheid/ diverse
reeks kommersiële dienste aan
• Die primêre sektor fokus op aktiwiteite wat verbruikers/kliënte verskaf word.
verband hou met die onttrekking/
ontginning/verbouing/oes van natuurlike • Die tersiêre sektor behels alle aktiwiteite wat
hulpbronne/grondstowwe. daarop gemik is om die verspreiding van
produkte/dienste moontlik te maak.
• Dit word dikwels na verwys as
ontginning/onttrekking nywerhede aangesien • Dit speel ‘n unieke en onderskeidende rol
dit die verkryging van natuurlike omdat dit natuurlike hulpbronne en
hulpbronne/grondstowwe behels. grondstowwe wat ingesamel en getransformeer
is, aan verbruikers/kliënte beskikbaar stel.
• Die primêre sektor is afhanklik van die
natuur/die natuurlike omgewing omdat dit die • Besighede in die primêre-/sekondêre sektore
aarde se natuurlike hulpbronne, grond, minerale maak staat op die tersiêre sektor om hul
en plantegroei benut/ gebruik. produkte/dienste op ‘n geriefl
ike/effektiewe/doeltreffende wyse aan
• Die primêre sektor speel ‘n verbruikers/kliënte beskikbaar te stel.
kritieke/noodsaaklike rol in produksie-
aktiwiteite, want daarsonder sou verdere
produksie-aktiwiteite onmoontlik wees in die
sekondêre sektor. Besigheidsomgewings
Die drie besigheidsomgewings is
dinamies/veelvlakkig/interafhanklik aangesien
Sekondêre sektor hulle uit baie onderling verwante kenmerke
bestaan en gekenmerk word deur konstante
• Die sekondêre sektor fokus op aktiwiteite wat verandering. Veranderinge binne die
verband hou met die produsering/vervaardiging besigheidsomgewing raak besighede
van produkte. verskillend. Besighede streef daarna om die
• Dit gebruik die natuurlike onvoorspelbaarheid binne die drie
hulpbronne/grondstowwe wat deur die primêre besigheidsomgewings aan te spreek om
sektor verkry word en voeg waarde daaraan winsgewend/relevant te bly. Besighede moet
toe. bewus wees van verskeie uitdagings wat uit die
drie besigheidsomgewings kan spruit en die
$6.38
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
gittevanrooyen
5.0
(1)

Also available in package deal

Get to know the seller

Seller avatar
gittevanrooyen
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
4
Member since
11 months
Number of followers
0
Documents
106
Last sold
3 months ago
NotePerfect

My studienotas is sorgvuldig opgestel om ’n duidelike en omvattende oorsig van die materiaal te bied. Elke onderwerp word in goed georganiseerde afdelings verdeel, wat dit maklik maak om te volg en te verstaan. Die notas is bondig maar deeglik, wat sleutelkonsepte in detail dek sonder om die leser oorweldig. Ek gebruik presiese taal en duidelike verduidelikings om te verseker dat die inhoud beide toeganklik en boeiend is. Goed navors en akkuraat, my notas bied waardevolle insigte en voorbeelde wat studente help om selfs die mees komplekse idees te begryp. Dit is ontwerp om so effektief as moontlik te wees, en is ’n noodsaaklike bron vir enigeen wat in hul studies wil slaag.

Read more Read less
5.0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions