Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 8 pages
Summary

Summary Visuele Kunste IEB Gr 12: Konseptuele Kuns ("Ocean without a shore" deur Bill Viola)

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 8 pages

'n In-diepte ontleding van "Ocean without a Shore" deur Bill Viola vir die Visuele Kunste IEB Kurrikulum se Vraag 3 (Konseptuele Kuns) in Gr 12.

Content preview

Konseptuele kuns Lees bl. 288-289 in jou Gr 11 handboek.

Video en Digitale Hoe ondermyn video/digitale kuns
(Rekenaar/Multimedia) Kuns tradisionele kunswaardes?

• tydsverloop kan vasgelê word
Video Kuns
• aanbieding van verskeie gesigspunte
Videokuns gebruik die bewegende beeld • jukstaposisie van beelde
(soos 'n soort bewegende doek) en • simulasiev an visuele realiteite
bestaan uit video en/of audiodata (klank). • insluiting van klank
Die kunsvorm maak gebruik van die • interaktiwiteit in kunswerke
toerusting en prosesse van televisie en
video. Þ Dit het die kreatiewe proses en
ontvangs van hierdie kunswerke
Digitale kuns (rekenaar/multimediakuns) verander
Maak gebruik van digitale tegnologie, bv.
rekenaars, DVD's, Internet, fone, digitale • Die fokus is op kuns as 'n vorm van
kameras, monitors, projektors, AI-kuns. kommunikasie, eerder as kuns as 'n
voorwerp wat verkoop kan word
In plaas daarvan om 'n kunswerk van verf (gekommodifiseerde voorwerp).
te skep, skep die videokunstenaar die
kunswerk uit die elemente waaruit 'n • Video en digitale kunswerke kan
video bestaan: lig, kleur, beweging, die eindeloos gereproduseer wees.
verloop van tyd.
• Daar word dus wegbeweeg van die
Dit kan ook opname wees van 'n idee van die verheerlikte, unieke
uitvoeringskunsstuk, waar die kunstenaar kunsvoorwerp.
optree en sy/haar eie liggaam gebruik
• Groter toeganklikheid na die
Soms is 'n videostuk abstrak, en bevat nie kunswerk – aangesien dit oor lang
verwysings na die eksterne wêreld nie. Of afstande uitgesaai/gebeeldsend kan
dit kan figuurlik wees en herkenbare word.
mense, plekke en dinge bevat.
• Interaktiewe vermoëns het die rol van
In videokuns, word beweging self 'n die kunstenaar verander, aangesien
belangrike formele element in die hy/sy nie meer die enigste skepper
samestelling van die werk. Ander formele van die werk is nie.
elemente waaruit videokuns bestaan is
soortgelyk aan die elemente wat deur • Die kyker kan toegelaat word om deel
fotograwe hanteer word: kleur, te neem aan die
komposisie, “framing”, lig, tekstuur. manipulering/verandering van die
kunswerk wat 'n impak op die
'n Videokunsstuk is soos 'n bewegende betekenis kan hê.
foto, terwyl 'n foto tyd vasvang in 'n stil,
statiese oomblik, vang videokuns • Die kunstenaar se rol is nou soortgelyk
aan dié van 'n stelselontwerper.
beweging en die veranderinge wat oor tyd
kan plaasvind, vas.

, BILL VIOLA 1951 - o lig en donker
Amerikaans o oud en nuut
o teenwoordigheid en afwesigheid
o wesenlikheid en wese

Viola maak gebruik van 'n menigte
geestelike oortuigings in sy verkenning
van die menslike toestand (hoe mense
voel en dink). Hy kyk na baie verskillende
geestelike oortuigings, soos Christelike
mistiek, Zen-Boeddhisme en Islamitiese
Soefisme.

Jy kan hierdie invloede in sy reflektiewe,
Bill Viola is in 1951 in New York gebore en meditatiewe kunswerke sien. Hy glo in
word wyd beskou as een van die die verenigende krag van godsdiens en die
belangrikste pioniers van videokuns. belangrike rol van kuns in hierdie
verhouding. Sy kunswerke sinspeel op
Sy multisensoriese kunswerke ondersoek godsdienstige seremonies soos doop en
'spiritualiteit' deur te kyk na opstanding. Hulle titels roep dikwels
fundamentele menslike ervarings soos emosies op wat verband hou met teologie
geboorte, dood en aspekte van die en/of mitologie.
bewussyn.
Al is Viola se kuns baie geestelik, gaan dit
Viola se praktyk is gegrond op die nie oor enige spesifieke godsdiens nie. Hy
oortuiging dat 'n desperate bewustheid probeer nie mense oortuig van enige
van die dood verbind is aan die menslike geloof of probeer om 'n goddelikheid of
toestand. hiernamaals uit te beeld nie.

Þ Hierdie komplekse temas het In plaas daarvan fokus hy op hoe mense
ontwikkel uit 'n naby-doodse-ervaring geestelik in die wêreld inpas. Sy video's is
op die ouderdom van ses toe Viola in soos stories wat menslike ervarings
'n meer geval het en "die mooiste verteenwoordig (“allegoriese voorstellings
wêreld wat ek nog ooit gesien het ... 'n van menslike ervaring”).
soort paradys" gesien het, wat sy
begrip van die wêreld verpletter het Die transendentale (geestelike) krag van
en die belangrikheid beklemtoon het Viola se werke lê in hulle
van wat onder die oppervlak van transformerende vermoë. Dit kan
bewussyn lê. verander hoe mense hul eie alledaagse
wêrelde sien/waarneem.
Kragtige beelde en herhalende motiewe
van water, verdrinking en wedergeboorte Hy sê: "Deel van ons natuur as mense is 'n
dra sy fassinasie met die menslike geestelike dimensie, nie bloot die
toestand en die *dualiteite wat daarmee uitdrukking van godsdiens nie ... Dit is
gepaard gaan oor: (*dualiteite: twee regtig een van die eienskappe of basiese
aspekte van iets / twee kontraste) beginsels van mense."
o geboorte en dood

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
May 6, 2025
Number of pages
8
Written in
2024/2025
Type
Summary
$3.18

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
hannalouw
4.4
(57)
Sold
238
Followers
208
Items
36
Last sold
8 months ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions