Geschreven door studenten die geslaagd zijn Direct beschikbaar na je betaling Online lezen of als PDF Verkeerd document? Gratis ruilen 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Voorbeeld 2 van de 6 pagina's
Samenvatting

Summary Visuele Kunste IEB Gr 12: Konseptuele Kuns - "Rhythm O" deur Abramović

Document preview thumbnail
Voorbeeld 2 van de 6 pagina's

'n In-diepte ontleding van "Rhythm O" deur Abramovic (Konseptuele Kuns) vir die Visuele Kunste IEB Vraag 3 in die Gr 12-kurrikulum.

Voorbeeld van de inhoud

Konseptuele kuns
Uitvoeringskuns /
Liggaamskuns 'n Beskrywing het gelees:
Daar is 72 voorwerpe op die tafel wat 'n
MARINA ABRAMOVIĆ mens op my kan gebruik soos jy wil.
Serwië Ek is die voorwerp. Gedurende hierdie
Gebore 1947- tydperk neem ek volle verantwoor-
delikheid.

Sy het 'n passiewe rol aangeneem, en
beheer heeltemal prysgee. Alle mag is aan
die publiek gegee.

Die toeskouers het medewerkers geword,
eerder as passiewe waarnemers.

Hierdie werk het 'n gesprek geopen oor
die verantwoordelikheid van die gehoor
en hoe hulle hul mag sou gebruik,
wanneer daar geen sosiale gevolge vir
hul optrede is nie.

72 Gekose Voorwerpe

Marina Abramović, Rhythm 0, 1947

Rhythm 0 was 'n ses-uur lange uitvoerings-
kunswerk deur Marina Abramović. Die
werk het behels dat Abramović stilgestaan
het terwyl die gehoor genooi is om aan
haar te doen wat hulle ook al wil, met
behulp van enige van 72 voorwerpe wat sy
op 'n tafel geplaas het.


Sommige van die voorwerpe wat sy
uitgesit het, kon plesier verskaf, terwyl
ander pyn of skade kon veroorsaak.
Onder hulle was 'n roos, 'n veer, heuning,
parfuum, fluit, lepel, 'n sweep, olyfolie,
skêr, 'n skalpel, sout, medalje, 'n geweer
en 'n enkele koeël.

Vir ses ure het die kunstenaar die
Die uitvoering het by Studio Morra, 'n gehoorlede toegelaat om haar liggaam en
galery in Napels plaasgevind. optrede te manipuleer.


1

, Baie items kon gebruik word op 'n manier
wat neutraal, plesierig of ten minste nie
skadelik vir die kunstenaar was nie. Deur
die gehoor te vra om aktief betrokke te
raak by die werk, het die uitvoeringstuk
die verantwoordelikheidsin van die
kykers bevraagteken.

Die werk bevraagteken menslike gedrag
en ons kapasiteit vir geweld. Dit het
getoets hoe ver mense die grense sou
verskuif wanneer hulle volkome vryheid, Maar toe, "het dit meer en meer wild
met geen sosiale gevolge nie, gegee word. geword" soos die publiek toenemend
aggressief geword het.
Hoe ver sal mense gaan as hulle 'n
onderdanige onderwerp kry? o Na drie ure is die meeste van
Abramović se klere afgesny met
vlymskerp lemmetjies.
Skokkend o “Iemand het 'n mes gebruik om
haar nek te sny en haar bloed te
drink.
o Sy is tydens die optrede seksueel
aangerand
o halfnaak rondgedra
o op 'n tafel gesit
o en 'n mes is tussen haar bene in die
hout van die tafel gesteek.

Sommige manlike toeskouers het tydens
die optrede gelag, en sy het net stil
Die opvoering het mak begin. Iemand het gestaan en huil. Ander het haar trane
haar omgedraai. 'n Ander persoon steek afgevee en probeer ingryp.
haar arm in die lug. Hulle was saggeaard,
het 'n roos in haar hand geplaas, haar Namate die opvoering al hoe wilder
gesoen en haar koek gevoer. Iemand geword het, het 'n groep wat die gedrag
anders het haar ietwat intiem aangeraak afgekeur het, 'n verskrikte kollektief
gevorm. Dit was nou nie net Abramović
teen die gehoor nie, maar sy moes nou ‘n
gehoor in die gesig staar wat in twee
faksies verdeel was.

o “Toe ’n gelaaide geweer teen
Marina se kop gedruk is en haar
eie vinger om die sneller gewerk is,
het ’n bakleiery tussen die
gehoorfaksies uitgebreek.”




2

Documentinformatie

Schooljaar
200
Geüpload op
6 mei 2025
Aantal pagina's
6
Geschreven in
2024/2025
Type
Samenvatting
$3.18

Verkeerd document? Gratis ruilen Binnen 14 dagen na aankoop en voor het downloaden kan je een ander document kiezen. Je kan het bedrag gewoon opnieuw besteden.
Geschreven door studenten die geslaagd zijn
Direct beschikbaar na je betaling
Online lezen of als PDF

Seller avatar
De reputatie van een verkoper is gebaseerd op het aantal documenten dat iemand tegen betaling verkocht heeft en de beoordelingen die voor die items ontvangen zijn. Er zijn drie niveau’s te onderscheiden: brons, zilver en goud. Hoe beter de reputatie, hoe meer de kwaliteit van zijn of haar werk te vertrouwen is.
hannalouw
4.4
(57)
Verkocht
238
Volgers
208
Items
36
Laatst verkocht
8 maanden geleden



Waarom studenten kiezen voor Stuvia

Gemaakt door medestudenten, geverifieerd door reviews

Kwaliteit die je kunt vertrouwen: geschreven door studenten die slaagden en beoordeeld door anderen die dit document gebruikten.

Niet tevreden? Kies een ander document

Geen zorgen! Je kunt voor hetzelfde geld direct een ander document kiezen dat beter past bij wat je zoekt.

Betaal zoals je wilt, start meteen met leren

Geen abonnement, geen verplichtingen. Betaal zoals je gewend bent via Bancontact, iDeal of creditcard en download je PDF-document meteen.

Student with book image

“Gekocht, gedownload en geslaagd. Zo eenvoudig kan het zijn.”

Alisha Student

Bezig met je bronvermelding?

Maak nauwkeurige citaten in APA, MLA en Harvard met onze gratis bronnengenerator.

Bezig met je bronvermelding?

Veelgestelde vragen