Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 8 pages
Summary

Summary Visuele Kunste IEB: Superrealisme / Hiperrealisme

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 8 pages

In-diepte notas oor Super/Hiperrealisme (Super Realism) vir die graad 11 & 12 IEB kurrikulum. Sluit kontekstuele agtergrondinligting oor die beweging in, asook ontleding van werke deur Chuck Close en Duane Hanson.

Content preview

SUPERREALISME (1968 - )

AFDELING 6 • Dit is 'n onpersoonlike en presiese
SUPERREALISME styl van skilder en beeldhouwerk
wat die aandag gevestig het op die
WANNEER: 1968 – effek van fotografie op persepsie.

WAAR: Amerika en Europa • Die kunstenaars het grootskaalse
skilderye gemaak direk van foto's
WIE: Chuck Close, Ralph Goings, Audrey wat hulle dikwels op doek
Flack, Malcolm Morley en Duane Hanson geprojekteer het sodat beelde met
presisie en akkuraatheid
gerepliseer kan word.

• Die akkuraatheid is dikwels verder
aangehelp met 'n airbrush, wat
oorspronklik ontwerp is om foto's
te retouch.

• Dit het ontwikkel uit Popkuns in
terme van die keuse in
onderwerp: gewone, alledaagse
voorwerpe, plekke en mense uit
die Amerikaanse stedelike
daaglikse lewe.




Malcolm Morley, On Deck, 1966.
Magna op doek.

WAT IS SUPERREALISME?

• Superrealisme, ook beskryf as
Fotorealisme of Hiperrealisme,
het in die laat 1960's begin en in
die 1970's 'n hoogtepunt bereik. Ralph Goings, McDonalds Pickup,
1970, olie op doek, 104 x 104 cm

, • Die skilderye het 'n koue Daarom, alhoewel die Superrealisme
objekMwiteit getoon en 'n gebrek kunswerk realisties is,
aan emosie - 'n houding wat met - is dit terselfdertyd een stadium
Minimalisme geassosieer word. weg van die werklikheid
- aangesien dit afhanklik is van
• Soos met Popkuns, was gereproduseerde beelde.
Superrealisme gewild onder die
oningeligte publiek wat die
Hierdie werke bevraagteken dus
presiese replikasie van foto's
maklik kon verstaan en o tradisionele artistieke metodes
interpreter. o sowel as die verskille tussen
werklikheid en kunsmatigheid.
• Superrealisme het ook geskimp na
die fassinasie van die publiek met
beelde in die media, veral films en
advertensies.


DIE ROL VAN FOTOGRAFIE IN
SUPERREALISME

Sedert die begin van fotografie in die
vroeë 19de-eeu, het kunstenaars die
kamera as 'n hulpmiddel in die maak Ralph Goings, Paul’s Corner Cushion,
van prente gebruik. Kunstenaars sou 1970, olie op doek.
egter nooit in verf hul afhanklikheid van
foto's openbaar nie, aangesien dit as ONDERWERP
"bedrog" beskou word.
• Gewone, alledaagse voorwerpe,
Hierteenoor het Fotorealiste/ plekke & mense uit die
Superrealiste die moderne wêreld se Amerikaanse stedelike daaglikse
massaproduksie en vinnige groei van lewe is vasgevang in foto's wat dan
foto's erken, en nie hul afhanklikheid so realis[es as moontlik
van foto's ontken nie. gerepliseer is.


Trouens, verskeie kunstenaars het • Hulle het met die konsepte van die
probeer om die invloede van fotografie werklikheid en kunsmaMgheid
na te boots, soos die effek van vaagheid gewerk aangesien hulle 'n beeld
(blurriness) omdat hulle van die gerepliseer het wat reeds uit die
estetiese voorkoms daarvan gehou het. regte lewe gerepliseer is as 'n foto.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
May 6, 2025
Number of pages
8
Written in
2024/2025
Type
Summary
$3.18

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
hannalouw
4.4
(57)
Sold
238
Followers
208
Items
36
Last sold
8 months ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions