POPKUNS (1955-1966)
https://www.youtube.com/watch?v=HmZNi4EZ5QE
https://www.youtube.com/watch?v=r_FGcnR6EUY
WAT: 'N OPSOMMING VAN DIE
AFDELING 4 POPKUNSBEWEGING:
POPKUNS
Popkuns was 'n beweging wat by
“Pop is alles wat kuns die afgelope twee kunstenaars in Brittanje begin het, maar
dekades nie was nie [met verwysing na het gou na Amerika versprei gedurende
Abstrakte Ekspressionisme]. Dit is basies die 1950's en 1960's. Die Popkuns-
'n U-draai terug na 'n verteenwoor- beweging wou kuns terugbring in die
digende visuele kommunikasie, wat daaglikse lewe van gewone mense.
beweeg teen 'n wegbreekspoed... Pop is 'n
herinskrywing in die wêreld... Dit is die Dit was ‘n reaksie teen Abstrakte
Amerikaanse Droom, optimisties, Ekspressionisme, wat deur die
vrygewig en naïef." popkunstenaars as te gesofistikeerd en
elite beskou is. Hulle het ook gevoel dat
“Koop is meer Amerikaans as om te dink, hulle te veel fokus op die innerlike
en ek is so Amerikaans soos hulle kom.” – wêreld.
Andy Warhol
WANNEER: Popkunsontwikkel vanaf
ongeveer 1955 – 1966
WAAR: Brittanje en Amerika
WIE: Warhol, Lichtenstein, Hamilton.
Jackson Pollock, Number 1A, 1948,
olie- en emaljeverf op doek.
Dit is beïnvloed deur Dada op die manier
waarop hulle die konsep van wat kuns is
uitgedaag het deur alledaagse voorwerpe
tot die status van "hoë kuns" te verhef.
Still life #30 deur Tom Wesselman, 1963,
Olie-, emalje- en sintetiese polimeerverf op
komposisiebord met collage van gedrukte
advertensies, plastiekblomme, yskasdeur,
Marcel Duchamp, Fountain, 1917,
plastiese replikas van 7-UP-bottels,
keramiek, geglasuurde keramiek.
geglasuurde en geraamde kleurreproduksie
en gestempelde metaal.
, Op ander tye lyk dit asof hulle populêre
Gedurende die na-oorlogse era was daar kultuur spot / kritiseer of die
'n groot oplewing in massa-vervaardigde konvensionele waardes wat deur die
goedere en massa vermaak, wat massamedia versprei word (van idees wat
aanleiding gegee het tot 'n nuwe verband hou met vroulikheid en die
populêre kultuur – of “pop” kultuur. gesinslewe tot verbruikerswese en
Popkunstenaars het gereageer deur patriotism) bevraagteken.
beeldmateriaal van populere kultuur te
leen, soos om alledaagse voorwerpe te Dit was egter nooit ’n vyandige beweging
wys, bv. Campbell se sopblikke; of om te nie en het nie ten doel gehad om
leen van bronne soos televisie, dieper/donkerder kwessies aan te spreek
strokiesprentboeke, tydskrifte en nie.
gedrukte advertensies.
Hulle het die idee van "hoë kuns"
ondermyn deur beeldmateriaal van
populêre kultuur toe te eien (leen), en ook
deur gebruik te maak van kommersiële
materiale en produksiemetodes, bv.
skermdruk. Sodoende het hulle gebreek
met die vooropgestelde idees van “hoë
kuns” en “lae kuns/kultuur”.
Lichtenstein, Whaam, 1963, akriel- en
olieverf op twee doeke 1,8 m by 4,6 m. Vir Warhol, wat kunswerke gemaak het
met behulp van syskermdrukwerk, het
kuns nie meer daaroor gegaan om iets
unieks te skep nie. Hy het selfs sy ateljee
“The Factory” genoem en sy werk met
massaproduksie vergelyk. Baie
popkunstenaars gebruik herhaling van
beelde, soortgelyk aan die manier waarop
verbruikersprodukte massavervaardig en
geadverteer is. Hierdie herhaling het
dikwels 'n gevoel van verbruikerswese en
massavervaardiging.
Andy Warhol, Campbell's Soup Cans,
1962, akriel met metaalemaljeverf op (“hoë kuns” – duur kunswerke wat slegs deur 'n
klein elite groep mense gesien en verstaan word.
doek, 32 panele.
Dit is dikwels gesien as eksklusief of irrelevant vir
die alledaagse mens)
Hulle voorneme het soms tweeledig
gelyk: soms lyk dit asof hulle populêre Andy Warhol,
kultuur verheerlik/vier. Kunstenaars het Shot Sage Blue
probeer om mense te kry om na die nuwe Marilyn, 1964,
verbruikerswêreld rondom hulle te kyk, akriel en
en aandag te gee aan alledaagse syskerm op linne
voorwerpe wat dalk nie normaalweg
raakgesien word nie.
, DIE OORSPRONG VAN POPKUNS IN die skepping van voorstede en 'n
BRITTANJE groeiende middelklas.
Alhoewel Popkuns gewoonlik as 'n Tegnologiese vooruitgang:
Amerikaanse beweging beskou word, is
dit eintlik in die middel van die 1950's in Die 1950's Koue Oorlog (Westerse
Engeland gebore – toe 'n aantal kapitalisme in Amerika [die Weste] teen
kunstenaars belangstelling getoon het in Kommunistiese Sowjetunie [die Ooste])
beelde van massamedia, advertensies, het wêreldpolitiek oorheers totdat die
strokiesprente en verbruikersprodukte. Kommunistiese Sowjetunie in 1991 in duie
gestort het.
Vroeë popkuns in Brittanje is aangevuur
deur Amerikaanse populêre kultuur wat
In die lig van die Koue Oorlog het die
van 'n afstand bekyk is, terwyl die
Amerikaanse regering in die 1950's en
Amerikaanse kunstenaars geïnspireer is
1960's die helfte van die begroting aan
deur wat hulle gesien en ervaar het binne
verdedigingsmagte bestee wat industriële
die kultuur waarin hulle geleef het.
groei en tegnologiese vooruitgang
Een van die vroegste popbeelde wat in veroorsaak het wat ook bygedra het tot
1956 gemaak is, was deur Richard die verbruikersoplewing.
Hamilton, getiteld “Just what it is that
make today’s homes so different, so Tegnologiese innovasies soos nuwe
appealing?” materiale, produksietegnieke en
elektroniese toestelle het tot 'n
DIE INVLOED VAN DIE NA-OORLOGSE omwenteling in nywerhede gelei, wat
KONTEKS OP POPKUNS IN BRITTANJE EN produkte meer toeganklik en bekostigbaar
AMERIKA: gemaak het. Maatskappye kon nou
goedere op 'n groter skaal en teen 'n laer
Popkuns was ‘n post- Tweede koste produseer, wat verskeie
Wêreldoorlogse Beweging (na WW2). In verbruikerskeuses geskep het.
die 1950's na die Tweede Wêreldoorlog
het Amerika en Engeland tyd van Die invloed van tegnologie en die
voorspoed en ekonomiese en politieke verhouding daarvan tot verbruikerswese
groei geniet na jare van oorlogstyd het Popkunstenaars ook beïnvloed.
rantsoenering. Hierdie bloeiende Sommige popkunstenaars het
ekonomie het gelei tot 'n verskuiwing na kommersiële produksie tegnieke soos
verbruikerswese. skermdrukwerk (wat verwys na die
verbruikerskultuur en advertensie-
estetika) gebruik om kunswerke te skep.
Die verbruikersoplewing is deur verskeie
faktore aangevuur: tegnologiese
vooruitgang, 'n toename in advertensies,