Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 12 pages
Summary

Summary Visuele Kunste IEB: Abstrakte Ekspressionisme

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 12 pages

In-diepte notas oor Abstrakte Ekspressionisme vir die graad 11 & 12 IEB kurrikulum. Sluit kontekstuele agtergrondinligting in oor die beweging, asook ontleding van werke deur Jackson Pollock, Mark Rothko, Lee Krasner en Willem de Kooning.

Content preview

ABSTRAKTE EKSPRESSIONISME (1948-1950's)

AFDELING 3
ABSTRAKTE EKSPRESSIONISME

WANNEER: Abstrakte Ekspressionisme is
'n term wat verwys na 'n beweging in
Amerikaanse skilderkuns wat gefloreer
het in New York na die Tweede
Wêreldoorlog (1948 - 1950's).

WAAR: Die politieke onrus in Europa wat
deur die Tweede Wêreldoorlog
meegebring is, het baie kunstenaars
daartoe gedwing om te emigreer na
Amerika. Hulle het hul eie tradisies en
White Center (Yellow, Pink and Lavender on
idees so ook na Amerika gebring. Die Rose) deur Mark Rothko, 1950, olieverf,
immigrasie van baie van die Surrealiste na 2,06 mx 1,41 m
Amerika en veral New York, het die
ontwikkeling van Abstrakte
WAT: Abstrakte Ekspressionistiese werke
Ekspressionisme in die Verenigde State
is gevarieerd, en sluit die werk van skilders
beïnvloed. New York het nou vir Parys
in wat hul doeke met kragtige, los
vervang as die sentrum van die artistieke
kwashale “aangeval” het (action
wêreld. Die redes hiervoor hou direk
painting), asook diegene wat hul doeke
verband met die politieke gebeure en
gevul het met velde van kleur en abstrakte
sosiale toestande na die Tweede
vorms (colour field painting).
Wêreldoorlog, wat in 1945 geëindig het.

Beide kunstenaars deel egter ‘n
belangstelling in abstraksie om sterk
emosionele of ekspressiewe inhoud oor
te dra. Hulle was almal verbind tot kuns as
uitdrukkings van die self, gebore uit
diepgaande emosie en universele temas.

Abstrakte Ekspressionisme kan beskryf
Blue Poles deur Jackson Pollock, 1952,
olieverf, 2,1m x 4,86m word as 'n kuns waarin die proses/aksie
van skilder voorkeur geniet bo die inhoud
of onderwerp.



1

, Eerder as om te streef om 'n perfekte
voltooide prentjie te produseer, het die
nuwe Amerikaanse skilders al hul energie
in die oomblik van skepping gegooi - wat
op die doek geregistreer is, was bloot 'n
rekord van daardie oomblik.

Abstrakte Ekspressionisme is geïnspireer
deur Surrealisme se fokus op die
onderbewussyn, en Dada se gebruik van
toeval. Kunstenaars het hul emosies vrye
teuels gegee in die skilderproses.
Excavation deur Willem de Kooning, 1950,
olie op doek, 205,8 cm x 254,7 cm
Die platheid van die prentvlak (doek) is
beklemtoon, wat die fokus skuif na die
aard van die verf self eerder as wat die
medium deur realisme kan bereik. SOSIALE / POLITIEKE INVLOED:

• Die Tweede Wereldoorlog het in
Abstrakte Ekspressionisme is veral bekend
vir grootskaalse skilderye wat wegbreek 1945 en baie Europese kunstenaars
van tradisionele prosesse. Die doek is het na die VSA gevlug om die krisis
dikwels van die esel afgehaal en in hul eie lande te ontsnap. Die
onkonvensionele materiale soos huisverf Surrealiste het die artistieke
is gebruik. tradisies van Europa en hul eie idees
geneem na 'n land sonder hierdie
Hulle het wegbeweeg van Europese
tradisies.
tradisies van skilderkuns om 'n nuwe
soort Amerikaanse kuns te skep.
• Die Abstrakte Ekspressioniste het
emosies en universele temas
“Op 'n sekere oomblik het die doek vir die uitgedruk in 'n styl wat gepas het by
een Amerikaanse skilder na die ander die na-oorlogse stemming van
begin verskyn as 'n arena om in op te tree. trauma en angs. Die uitdrukking van
Wat op die doek moes verskyn, was nie 'n pyn wat voortgespruit het uit die
prent nie, maar 'n gebeurtenis.” - Harold Tweede Wêreldoorlog en die groot
Rosenberg
sielkundige effek wat die twee
atoombom-aanvalle op die psige
WIE: Jackson Pollock, Mark Rothko, van mense gehad het na die Tweede
Willem de Kooning, Barnett Newmann. Wêreldoorlog moet ook in ag
geneem word wanneer ons na hulle
https://www.youtube.com/watch?v=rP9k2xzrgx8
werk kyk.
https://www.youtube.com/watch?v=j3GEAiH-yjU
https://www.youtube.com/watch?v=lCeM4NOoegs



2

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
May 6, 2025
Number of pages
12
Written in
2024/2025
Type
Summary
$3.18

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
hannalouw
4.4
(57)
Sold
238
Followers
208
Items
36
Last sold
8 months ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions