Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 51 pages
Summary

Summary Gr 12 Toerisme Junie 2025

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 51 pages

1. Kort vrae 2. Kaartwerk en toerbeplanning Bl. 3 2.1. Wêreld tydsones 3. Toeriste-aantreklikhede Bl. 11 3.1. Bekende wêreldikone en besienswaardighede: 3.2 Faktore wat bydra tot die sukses van 'n toeriste-aantreklikheid 4. Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme Bl. 33 4.1 Buitelandse markaandeel – statistieke rakende inkomende internasionale toerisme 5. Bemarking Bl. 39 6. Buitelandse valuta Bl. 41 7. Professionele beeld in die toerismebedryf Bl. 45 8. Diensvoorwaardes Bl. 50 Hierdie notas is saamgestel met behulp van die volgende vraestelle van: SC/NSC Jun DBE/2022 & SC/NSC Jun DBE/2023, IMPAQ JUN 2020, 2022 & IMPAQ JUN 2019.

Content preview

1



TOERISME
GRAAD 12
JUNIE-EKSAMEN
2025
Hierdie notas is saamgestel met behulp van die volgende vraestelle van: SC/NSC Jun DBE/2022 &
SC/NSC Jun DBE/2023, IMPAQ JUN 2020, 2022 & IMPAQ JUN 2019.

Hierdie inligting/antwoorde is uit die memorandum (daar is meer moontlike antwoorde). Sommige
inligting word herhaal - ek wil jou die verskillende maniere wys waarop dieselfde inligting gevra
word. Ek moedig jou aan om die berekening/illustrasievrae te beantwoord.

LET WEL: Jy moet kwartaal 1 en 2 se notas vir die Junie-eksamen ook leer. As jy nie kwartaal 1 se
notas gekoop het nie, kontak .


Sterkte:Juffrou Ansie
INHOUD

1. Kort vrae

2. Kaartwerk en toerbeplanning Bl. 3
2.1. Wêreld tydsones

3. Toeriste-aantreklikhede Bl. 11
3.1. Bekende wêreldikone en besienswaardighede:
3.2 Faktore wat bydra tot die sukses van 'n toeriste-aantreklikheid
4. Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme Bl. 33
4.1 Buitelandse markaandeel – statistieke rakende inkomende internasionale
toerisme
5. Bemarking Bl. 39
6. Buitelandse valuta Bl. 41
7. Professionele beeld in die toerismebedryf Bl. 45
8. Diensvoorwaardes Bl. 50



@Juffrou_Ansie

, 2


KORTVRAE

Die prent hieronder illustreer dagligbesparingstyd.




UTC Die internasionale datumlyn is 180° vanaf die UTC geleë.
’n Visum 'n Visum is nodig om die Schengen-lande binne te gaan.
'n Geskeduleerde toer sal vasgestelde tye van vertrek insluit.
Gautrein ’n Saketoeris wat hoëspoedvervoer vanaf OR Tambo Internasionale
Lughawe na Sandton benodig, sal die Gautrein gebruik
Hierdie prent word geassosieer met die Mapungubwe Kulturele
Landskap Wêrelderfenisgebied




Toeriste, TOMSA, TBCSA, Die korrekte volgorde waarin die heffings vir bemarking ingevorder
SAToerisme word

ITB Berlyn 'n Europese platform wat deur SATourism gebruik word om Suid-
Afrika internasionaal te bemark
Die staatsdepartement verantwoordelik vir die publisering en
opdatering van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes


Die bedrag wat 'n toeris aan 'n handwerkpersoon vir die
handgemaakte item bied:
Billike prys



Reisigerstjeks ’n Betalingsvorm wat nie meer gebruik word wanneer
internasionaal gereis word nie

Vanaf Oktober 2019 is hierdie ikoon
Ayers rotse permanent gesluit en toeris kan nie
meer die ikoon klim nie, uit respek
vir die Anangu-kultuur




@Juffrou_Ansie

, 3



Wêreld tydsones
Die horlosies hieronder wys die tye van verskeie stede regoor die wêreld. Dit is 12:00 middag in
Londen.

Pas die tye op die horlosies A tot E hieronder by die stede genommer 1.5.1 tot 1.5.5. Skryf slegs
die letter langs die vraagnommer neer, bv. 1.5.6 F.

LET WEL: Moenie DST oorweeg nie

TYE OM DIE WÊRELD




1.5.1 Moskou (+3)

1.5.2 Rio De Janeiro (-3)

1.5.3 Johannesburg (+2)

1.5.4 New York (-5)

1.5.5 Sydney (+10)

1.5.1

1.5.2


@Juffrou_Ansie

, 4


1.5.3

1.5.4

1.5.5



__________________________________________________________________

Lees die onderstaande inligting IMPAQ JUN 2019




Bereken hoe laat Caster in Doha sal aankom.




Caster sal op 8 Julie 2019 om 19:00 deelneem. Haar vriende en familie in Suid-Afrika wil haar
sien deelneem. Watter tyd en dag sal hulle moet kyk om haar te sien deelneem?




Doha wil begin met die implementering van DBT (somertyd).
Voordele vir 'n land om DBT te implementeer.

• Minder ongelukke.
• Meer sosiale tyd.
• Meer tyd om toeriste-aantreklikhede te besoek.
• Meer produktiwiteit.
• Minder energie.

@Juffrou_Ansie

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
May 6, 2025
Number of pages
51
Written in
2024/2025
Type
Summary
$8.91

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes
4.8
(77)
Sold
1066
Followers
225
Items
416
Last sold
2 hours ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions