AFK2603
ASSIGNMENT 2
DUE DATE: APRIL 2025
, AFK2602: SEMESTER 1 2025
WERKOPDRAG 02
INSTRUKSIES:
Alle transkripsies en boomdiagramme moet per hand geteken word.
Skryf asseblief netjies en taalkundig korrekt. Onleesbare handskrif word
gepenaliseer; spel- en taalfoute word gepenaliseer.
Handig die werkopdrag as PDF-dokument in. Werkstukke in MS Word-formaat
word nie nagesien nie.
VRAAG 1
Luister na die klankgreep gemerk AFK2602_W02_S1_2025. Transkribeer die
klankgreep foneeties. Gebruik die foneetiese alfabet en konvensies. (10)
/ɛk mut nɑ ˈvɛrk nɑ ˌjuəɦɑnesbœrχ tu rəi fər ə fanˈχɑːrəŋ/
ɛk –
Ek begin met ’n kort, oop voorvokaal.
mut
Moet met ’n kort /u/ klank en slot-t.
vɛrk
Werk het die aksent op die eerste sillabe.
juəɦɑnesbœrχ
Johannesburg bevat ’n semi-vokaal [j], met die g uitgespreek as ’n uvulêre frikatief [χ].
rəi
Ry met ’n diftong.
fanˈχɑːrəŋ
Vergadering met die g as [χ] en lang /ɑː/.