Strelitzia
• Inheemse plant.
• Word ook kraanvoëlblom genoem (weens sy unieke voorkoms).
• Hierdie gedig handel hoofsaaklik oor Susan van Breda – ‘n vrou wat b
behep is oor haar voorkoms en wie se hele lewe net om haarself sen
• Daar word eers aan die einde van die gedig na die blom verwys.
,dit was reeds te laat vir verskoning
maak
Eers later in die gedig sal die leser verstaan hoekom dit te laat is e
waarvan Susan van Breda haarself wil verskoon.
,toe mevrou Susan van Breda – enkele sekond
nadat sy die oggendlug om stiptelik sewe-uu
Dit skyn asof Susan van Breda ‘n stiptelike vrou is en haar tyd stren
volgens tyd beplan.
Sy hou nie daarvan om laat te wees nie – sy is ‘n perfeksionis.
Susan word altyd as ‘mevrou’ aangespreek – dui op –
sy is formeel/
dalk afsydig/
onbetrokke/
sy straal geen
natuurlike
warmte uit nie.
, met ‘n lang sigaret
tussen gladde naels agter die stuur
van haar luukse sedan ingeskuif het -
Susan van Breda is ‘n perfeksionis – haar naels is perfek gemanikuu
verlaat haar huis op die kop sewe-uur.
Sy is dalk ryk, want sy skuif agter die stuurwiel van ‘n luukse sedan
Die rookgewoonte kan ‘n aanduiding wees dat sy stres ervaar en
daarmee sukkel om kalm te bly.