{
Saamgestel deur
Jaco Jacobs
,➢ ? – Tanja Joubert
➢ klein geloof – Tanja
➢ Sterrekyker – Franci Joubert
Greyling
➢ strelitzia – Annie
➢ Daarom – Ilna Klopper
Stander
➢ Staan op! – Fanie
➢ Aandeelhouer – Alta Viljoen
Marincowitz
, Leesteken: ?
❖ Na 'n direkte vraag /vraagwoord
❖ Na 'n retoriese vraag (waarop daar nie 'n direkte
antwoord verwag word nie)
❖ Skep die indruk dat een of ander vraag gestel word
❖ Tog is daar in die eerste aantal strofes geen aanduiding
van 'n vraag wat gevra word nie – daar word eerder
redelik "besliste" stellings gemaak
❖ Sluit aan by die laaste versreël van die gedig (verleen
aan die gedig 'n sikliese struktuur)
Gedigtitel - ?
, ❖ Vyf kwatryne en een koeplet
❖ In die eerste vier kwatryne verwoord die spreker háár
gedagtes (perspektief) – "Jou naam draai ek…", "Ek
braille dit…", "Ek ryg dit regs aan my naam…", "Want
jy is ál my uithangborde…"
❖ In die vyfde strofe tree daar 'n wending in: nou probeer
die ek-spreker haar die "jy" se reaksie verbeel
("miskien" dui daarop dat sy baie minder oortuig is as
in die eerste vier strofes)
❖ Die slotkoeplet dwing die leser om die gedig te herlees
en die eerste paar strofes in 'n nuwe lig te beskou
Struktuur van die gedig