AND ANSWERS (GRADED A+)
definisie van 'n ballade soos dit in die vilm se titelskoot voorkom
definition of a ballade as it appears in the flim's titleshoot: - ANSWER-'n verhalende
gedig met of sonder refeirn, wat 'n romantiese episode behandel, soos met spronge in
die verhaal.
Die prestige-prysoekenning het Jacques in aanmerking gekom?
(Did Jacque's qualify for the prestigious award?) - ANSWER-Die Basson-prys vir
letterkunde
Wie was Jacque se vriende van Hoërskool af?
(who was Jacque's friends from highschool?) - ANSWER-Lena Aucamp and Jan-Paul
Otto
Wat gebruik Jacques om sy stories te skryf?
(What does Jacques use to write his stories?) - ANSWER-'n tikmasjien
Wie is die vroulike artikelskrywer, fotograaf en redakteur van Montage?
(who is the female journalist, photographer and director of Montage?) - ANSWER-
Carina Human (vroulike artikelskrywer)
Mysi Moolman (fotograaf) en Gavin Greeff (redakteur van Montage)
Watter rol speel Karlientjie Koekemoer in Jacque en Jan-Paul se lewens (What role
does Karlientjie Koekemoer play in Jacque and Jan-Paul's lives?) - ANSWER-Jacques
en Jan-Paul het met mekaar baklei en toe vrede gemaak en beste vriende geword
Wie aanvaar die verantwoordelikheid vir die bakleiery (Who accepts responsibility for
the fight) - ANSWER-Jacques Rynhard
Watter lewensveranderlike gebeurtenis vind plaas se Jacques en Jan-Paul by die
watergat gaan swem?
(What life-changing event takes place when Jacques and Jan-Paul go swimming at the
water hole?) - ANSWER-Hulle ontmoet vir Lena Aucamp, wat by die watergat staan en
verf.
Watter kreatiewe beroepe wil Lena, Jacques en Jan-Paul volg?
(What creative professions do Lena, Jacques and Jan-Paul want to pursue?) -
ANSWER-Lena Aucamp (artist)
Jacques Rynhard (skrywer)
Jan-paul Otto (Argitek)
, watter prys wen Jacque se pa waarvaan sy ma hom nie vertel nie?
(What prize did Jacque's dad win that his mum doesn't tell him about?) - ANSWER-
treindrywer van die jaar
Wat beteken "enkeling" volgens Jan-Paul en Jacques (What does "single" mean
according to Jan-Paul and Jacques) - ANSWER-'n Enkeling beteken om okey te wees
met jouself
Wanneer was Jacques se bloedtydperk (When was Jacques' blood age) - ANSWER-
Tussen 1997 en 1999 toe hy inDenneberg was en daarna in New York waroor hy geen
dagboek gehou het niem en hy het steeds geglo hy was vir sy pa se doed
verantwoordelik. Hy het ook nooit van Lena of Jan-Paul gehoor of hulle gesien nie.
Wat gee Lena as 'n geskenk aan Jacques vir sy skryfwerk (What does Lena give as a
gift to Jacques for his writing) - ANSWER-'n ou tikmasjien
Hoe ontmoet Jacques, Jan-Paul en Lena mekaar weer?
(How does Jacques, Jan-Paul and Lena meet again?) - ANSWER-Jacques & Lena: hy
stap verby 'n gallery waar sy haar laaste kunsuitstelling hou.
Jacques & Jan-Paul: Jacques sit in 'n boekwinkel en teken boeke vir die lesers en Jan-
Paul stap in en vra Jacques om sy boek te teken
Hoe beskryf Jan-Paul sy huis?
(how does Jan-Paul describe his house?) - ANSWER-'n Duebbelverdieping huis
gemaak van glas en staal
Waarom gebruik Jacques steeds 'n tiksmasjien in die eeu van rekanaars (Why does
Jacques still uses a typewriter in the age of computers) - ANSWER-Hy haat dit om
skootrekenaar te werk en verkies 'n tikmasjien want hy voel sy gee lewe, die klank praat
met hou.
Hoe reageer Liebet as Carina haar oor Jacques se pa en die bloedtyd uitvra (How does
Liebet react when Carina asks them about Jacques' father and the blood time?) -
ANSWER-sy is ontsteid en vra Carina en Mysi om haar huis te verlaat.
Wat was die rede hoekom Jacques moes leer skiet?
(what was the reason why Jacques had to learn to shoot?) - ANSWER-Hy sê hy glo nie
daarin om te skiet nie. Gewere maak moeillikheid.
Wat gebeur met Klaus by die skietplek?
(what hapenned to Klaus by the shooting place?) - ANSWER-Klaus word per ongeluk
doodgeskiet.
Waarom besoek Jacques vir Lena die aand voor die uitspraak (Why does Jacques visit
Lena the night before the verdict?) - ANSWER-Hy wil weghardloop en wil hê sy moet
saam met hom vlug