100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Exam (elaborations)

BALLADE VIR 'N ENKELING (EXAM) WITH CORRECT SOLUTIONS

Rating
-
Sold
-
Pages
5
Grade
A+
Uploaded on
31-03-2025
Written in
2024/2025

BALLADE VIR 'N ENKELING (EXAM) WITH CORRECT SOLUTIONS BALLADE VIR 'N ENKELING (EXAM) WITH CORRECT SOLUTIONS BALLADE VIR 'N ENKELING (EXAM) WITH CORRECT SOLUTIONSWat is n Ballade? - ANSWER-n ballade is oorspronklik n lied of n gedig. dit kan n sentimentele of romantiese aard hê, en dramaties wees. Wat is n Enkeling? - ANSWER-iemand wat allen is, dit konnotasies hê van iemand wat eenzaam, hartseer en ongelukkig is. Wat is die genre van die film? - ANSWER-romantiese speurverhaal n romantiese verhaal wat liefde het, en n speurverhaal draai om n ondersoek van n misdaad. Wie is die skrywer van Ballade? - ANSWER-Leon van Nierop

Show more Read less
Institution
BALLADE VIR \\\'N ENKELING
Module
BALLADE VIR \\\'N ENKELING









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
BALLADE VIR \\\'N ENKELING
Module
BALLADE VIR \\\'N ENKELING

Document information

Uploaded on
March 31, 2025
Number of pages
5
Written in
2024/2025
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers

Subjects

Content preview

BALLADE VIR 'N ENKELING (EXAM)
WITH CORRECT SOLUTIONS
Wat is n Ballade? - ANSWER-n ballade is oorspronklik n lied of n gedig.
dit kan n sentimentele of romantiese aard hê, en dramaties wees.

Wat is n Enkeling? - ANSWER-iemand wat allen is, dit konnotasies hê van iemand wat
eenzaam, hartseer en ongelukkig is.

Wat is die genre van die film? - ANSWER-romantiese speurverhaal
n romantiese verhaal wat liefde het, en n speurverhaal draai om n ondersoek van n
misdaad.

Wie is die skrywer van Ballade? - ANSWER-Leon van Nierop

Wat representeer die geboue op die plakkaat? - ANSWER-die film in Johannesburg
verfilm is, en dat die verhaal daar afspeel.

Wie is in die senter van die plakkaat? - ANSWER-die vier hoofkarakters.
Jacques, Lena, Jan Paul en Carina.

Waar staan die tikmasjien op die plakkaat? - ANSWER-op die voorgrond.

Wat aandui (indicates) die tikmasjien op die voorgrond? - ANSWER-dat jacques sy
eerste verhale daarop geskryf het.

Wat rol speel treine? - ANSWER-jacques in n ou spoorweghuis gewoon.
aanhouding kontras met vryheid.
Klaus leer vir Jacques lewenslesse met treine as analogie.
dieselfde trein bring jacques na Denneberg nadat hy skuldig bevind is aan die moord
van sy pa.

Wat is die ironie en verraad in die plakkaat? - ANSWER-heir staan jacques and lena in
n omhelsing.
Jan Paul staan agter- implikasie is dat hy n minder belangrike rol speel, dit is nie Waar
nie. JP en Lena ook n verhouding het. JP en Lena het vir Jacques verraai. Dis ironies
om dat die Drie was goeie vriende "vriende vir altyd".

Wat werk doen Carina Human? - ANSWER-Sy is n joernalis wat vir die skindertydskrif
montage werk. Carina Moët n storie skryf oor Jacques se verdwyning. Sy ondersoek die
waarheid agter Jacques se verdwyning.

Wie is Carina se redakteur? - ANSWER-Gavin Greeff.

, Wie is eintlik Gavin Greeff? - ANSWER-Gert Grove (Denneberg)

Wie is Mysi Moolman? - ANSWER-Sy werk saam met carina en is die fotograaf. Sy is
lojaal aan carina en bring die komiese element in die verhaal.

Wie is Alicia Francke? - ANSWER-Was Jacques se uitgewer. Sy was op him verlief.
Jacques kry n ander uitgewer toe hy haar emotionele toenandering verwerp. Alicia voel
dat sy hom n skrywer gemaak het.

Wie is die protaganis/hoofrolspeler in die verhaal? - ANSWER-Jacques Rynhard

Wie verraai Jacques in die verhaal? - ANSWER-Sy meisie (Lena) sy beste vriend (JP)
en sy Ma (Liebet)

Beskryf Jacques Rynhard (JR) - ANSWER-Hy woon in n spoorweghuis langs die
treinspoor in Kleinbegin. Hy het n goeie verhouding met sy Pa en spandeer baie tyd met
hom op die lokomotief en die treinspoor.

Jacques altyd vir ander mense die skuld aanvaar (accept): - ANSWER--hy vir JP
instaan word hy deur die skoolhoof gestraf.
-hy die skuld kry vir sy Pa se dood (tragiese) en hy na n verbeteringskool moet gaan.

Wie eintlik Jacques se Pa verskiet? - ANSWER-Jan Paul Otto

Wat is die verbeteringskool se naam? - ANSWER-Denneberg

Lena Aucamp (SR) - ANSWER--sy is n impulsewe en hoogs tallentvolle skilderess.
-Lena is verlief op twee mens, Jacques en JP en haar groot fout is dat sy nie n keuse
kan maak nie.
-sy verraai Jacques se liefde en vertroue en is verantwoordelik vir sy verdwyning.

Jan Paul (SR) - ANSWER--gesofistokeerd en ambisieus.
-hy is n arkitek en vir Lena n fantasties huis bou.
-hy is Jacques se beste vriend sedert skooldae.
-twee keer moet Jacques skuld en straf vir JP se swakhede op hom neem.
-sy skuldigevoelens lui later toe hy selfmoord.

Jan Paul (JR) - ANSWER-Rykmanseun.
Liefdeloos huis grootword.
Sy ma is gesterf.
Sy Pa werk altyd.
Hy en Lena het n verhouding agter Jacques se rug.
Hy voel skuldig, want dit was sy se geweer vir klaus se dood.
Hy pak die skuld op Jacques.
Toe Jacques verbeteringskool toe gaan, was hy nie daar om hom te groet nie.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
NursingTutor1 West Virginia University
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
1623
Member since
2 year
Number of followers
1073
Documents
18045
Last sold
1 day ago
Nursing Tutor

Paper Due? Worry not. Hello. Welcome to NursingTutor. Here you\'ll find verified study materials for your assignments, exams and general school work. All papers here are graded A to help you get the best grade. Also, I am a friendly person so, do not hesitate to send a message in case you have a query. I wish you Luck.

3.8

444 reviews

5
210
4
76
3
88
2
21
1
49

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these revision notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No problem! You can straightaway pick a different document that better suits what you're after.

Pay as you like, start learning straight away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and smashed it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions