LEWENSVAARDIGHEDE:
PERSOONLIKE & SOSIALE WELSTAND
VOLLEDIGE PLATINUM OPSOMMINGS
4 KWARTALE
(ALLES-IN-EEN-PAKKET)
TOETSE EN VRAESTELLE
,
,KWARTAAL 1
, EENHEID 1: POSITIEWE SELFBEGRIP/SELFBEELD
• Selfbegrip is hoe jy jouself sien en oor jouself voel.
• Selfbegrip is jou kennis van wie jy werklik is
• Sewe punte hoe jy jou selfbeeld kan opbou
1. Kyk mooi na jouself.
2. Maak tyd vir pret.
3. Wees eerlik met jouself.
4. Sorg dat jy doelwitte het.
5. Neem standpunt in.
6. Vier jou sukses.
7. Fokus op wie jy is.
EENHEID 2: GEE EN ONTVANG TERUGVOER
• Wat en hoe mense vir ander iets sê is belangrik.
• ‘n Positiewe terugvoer is opbouend en voel jy aangemoedig om ‘n taak te
voltooi.
• ‘n Negatiewe terugvoer kan sleg of beledigend wees, maar probeer dit regmaak
of uitsorteer.
EENHEID 3: HANTEER EMOSIES
• Dit is hoe jy voel
1. Hartseer of kwaad.
2. Empatie.
3. Medelye.
4. Eensaam.
5. Bekommerd.
6. Bang.
7. Gelukkig.
• 5 maniere om jou emosies op n positiewe manier te hanteer
1. Praat met n vriend.
2. Eet gesond en kry oefening.
3. Ken jouself.
4. Skryf in ‘n joernaal/dagboek.
5. Kry hulp as die gevoel nie weggaan nie.