Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 217 pages
Summary

Summary GRAAD 10 - BESIGHEIDSTUDIES STUDIEGIDS

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 217 pages

'n Onskatbare hulpbron vir enige Graad 10-leerling. Hierdie uitsonderlike hulpbron bevat opsommings, toetse, eksamenvrae en memo's. Dit is van onskatbare waarde vir enige Graad 10 leerder.

Content preview

GRAAD 10
BESIGHEIDSTUDIES




KWARTAAL HERSIENING
TOETSE
VRAESTELLE EN MEMORANDUMS

, 2




INDEKS BLADSY

Inhoud Bladsynommers
1 Mikro-omgewing 2–5
2 Markomgewing 6–8
3 Makro omgewing 9–10
4 Besigheid funksies 11 – 17
5 Onderlinge verband tussen die omgewings 18 – 19
6 Konsep van Gehalte 20 – 22
7 Aktiwiteite oplossings 23
8 Eksamen wenke 24

Hierdie hersieningsboekie dek die SES onderwerpe wat in Kwartaal 1 behandel was:

Die eerste onderwerp waarop ons sal fokus is:



1. MIKRO-OMGEWING

1.1 Betekenis van mikro-omgewing


Laer orde vraag 1
Middel orde vraag 2 Definieer/Brei uit oor die betekenis van die term mikro-omgewing
Hoër orde vraag 3


Die gebruik van die aksie werkwoord bepaal die antwoorde wat vereis word en die nasien
beginsels wat toegepas word wanneer jou antwoorde geassesseer word.

Definieer en Brei uit: Gesplete punte sal toegepas word. Een punt sal vir die feit toegeken word
en 'n bykomende punt vir verduideliking van die feit.


Kom ons kyk na 'n voorbeeld:

Brei uit oor die betekenis van die term mikro-omgewing – Gesplete punte sal toegepas word

● Verwys na die interne omgewing✓ in die organisasie ✓
● Bestaan uit die aktiwiteite✓ binne die besigheid self. ✓
● Bestuur het volle beheer van die mikro-omgewing ✓


1.2 Komponente van die mikro-omgewing

● Visie, missie, doelwitte en doelstellings
● Organisasie kultuur

, 3

● Organisasie hulpbronne
● Bestuur en leierskap
● Organisasie struktuur
● Agt besigheid funksies

1.3 Dui aan watter van die volgende verwys na Doelwitte; Doelstellings; Vissie of Missie verklaring van
McDonald's

KONSEP BESKRYWING VOORBEELD

1.3.1 Visie is ‘n droom wat oor ‘n lang tydperk vir McDonald's
die organisasie rigting gee Om die wêreld se beste kitskos restaurant
te wees

1.3.2 Gee duidelike riglyne oor hoe die McDonald's
onderneming beplan om sy visie te bereik. Om uitstaande gehalte, diens, netheid en waarde
te verskaf, sodat ons elke klant in elke restaurant
laat glimlag
1.3.3 Die langtermyn planne van die onderneming McDonald's
Doelwitte Om binne die volgende vyf jaar die kitskos
bedryf wêreldwyd te oorheers

1.3.4 Dis korttermyn planne van die onderneming McDonald's
Doelwitte Om teen die einde van die maand 'n bykomende
1 000 mense in diens te neem


Jy behoort 'n visie; missiestelling, doelwitte en doelstellings uit gegewe scenario's te
kan identifiseer.

Jy moet in staat wees om 'n visie; missiestelling, doelwitte en doelstellings van enige
besigheid te kan formuleer/evalueer.


1.4 Doel van organisasie kultuur

Laer orde vraag 1
Middel orde vraag 2 Brei uit/Verduidelik/Bespreek die doel van die organisasie kultuur.
Hoër orde vraag 3

Die gebruik van die aksie werkwoord bepaal die antwoorde wat vereis word en die nasien
beginsels wat toegepas sal word wanneer jou antwoorde geassesseer word.

● Brei uit: Volpunte sal toegeken word vir korrekte antwoorde in volsinne.

● Verduidelik/Bespreek: Gesplete punte sal toegepas word

Kom ons kyk na 'n voorbeeld:

Brei uit die doel van die organisasie kultuur.

● Verwys na die … van die organisasie. ✓✓

● Organisasie kultuur bestaan uit die verskillende … van almal wat in die besigheid werk. ✓✓

, 4

● Beïnvloed die interaksie tussen mense in die organisasie, en met … ✓✓

● Die organisasie kultuur beïnvloed mense se … en houdings. ✓✓

● 'n Positiewe kultuur help personeel om … en produktief te wees. ✓✓

● 'n Negatiewe kultuur sal werkers … en hulle onbelangrik laat voel wat konflik kan veroorsaak. ✓✓

1.5 Organisasie hulpbronne

Laer orde vraag 1 Noem/Lys die organisasie Hulpbronne in ‘n onderneming
Middel orde vraag 2
Hoër orde vraag 3


Aksie werkwoorde soos "stel" of "naam" vereis antwoorde waar slegs sal een punt toegeken
sal word
Kom ons kyk na 'n voorbeeld:

Noem die organisasie hulpbronne

● Menslike hulpbronne ✓
● Fisiese hulpbronne ✓
● Finansiële hulpbronne✓
● Tegnologiese hulpbronne✓


Ikoon Organisasie Hulpbron




1




2




3




4

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
March 4, 2025
Number of pages
217
Written in
2024/2025
Type
Summary
$6.31

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
corneliuskorkie
4.4
(29)
Sold
256
Followers
5
Items
237
Last sold
5 days ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions