Garantie de satisfaction à 100% Disponible immédiatement après paiement En ligne et en PDF Tu n'es attaché à rien 4.2 TrustPilot
logo-home
Resume

Summary - Afrikaans First Additional or Huistaal

Note
-
Vendu
-
Pages
25
Publié le
28-02-2025
Écrit en
2024/2025

These notes can help you alot with studies and provide you with a better understanding.

Établissement
Cours










Oups ! Impossible de charger votre document. Réessayez ou contactez le support.

École, étude et sujet

Établissement
Cours
Schooljaar
200

Infos sur le Document

Publié le
28 février 2025
Nombre de pages
25
Écrit en
2024/2025
Type
Resume

Sujets

Aperçu du contenu

Western Cape Education Department
Directorate: Curriculum FET




AFRIKAANS EERSTE
ADDISIONELE TAAL
HERSIENINGSBOEK
2024 KWARTAAL 3


Graad 12

Hierdie hersieningsprogram is ontwikkel om jou te help met die hersiening van
belangrike inhoud en vaardighede wat in Graad 12 onderrig is. Die doel is om
jou voor te berei om die kernkonsepte te verstaan. Dit wil jou ook die
geleentheid bied om die verwagte standaard en toepassing van kennis te
verkry wat nodig is om sukses in die NSS-eksamen te behaal. As jy hierdie
boekie en dié van Kwartaal 2 deeglik deurwerk, sal jy goed voorberei wees vir
die Voorbereidende eksamen en die eindeksamen.

Die hersiening handel oor:
− Die opsomming
− Taalstrukture (Woordvorming, Betekenisleer, Sinsleer)
− Voorbereiding vir Vraestel 3: Skryf en Aanbied

, DIE OPSOMMING



DIE OPSOMMING word in Afdeling B (Vraag 2) van Vraestel 1 getoets.

WENKE OM ‘N GOEIE OPSOMMING TE SKRYF:

STAP 1: LEES EERS DIE OPDRAG SODAT JY WEET HOE OM TE ANTWOORD.

Die belangrikste aspek is dat jy die instruksies deeglik moet verstaan. Voordat jy teks begin
lees, moet jy presies weet wat jy moet opsom, bv.

❑ Som die SEWE hoofgedagtes/dinge/redes/wenke .... , in jou EIE VOLSINNE op;
Dus:
• Daar is altyd SEWE ... hoofgedagtes, dinge, redes, wenke, voordele wat jy moet
opsom;
• Jou EIE ... moet dus nie direk uit die teks aanhaal nie (sekere kernwoorde moet jy
egter behou, maar die res moet jy wysig);
• VOLSINNE ... jou sin moet ten minste ‘n onderwerp en ‘n gesegde hê;
• Puntsgewys ... dit wil sê onder mekaar, nommer 1 tot 7 en skryf net EEN wenk/
hoofgedagte/ rede per sin neer.
WENK: Gebruik die LOS-metode –
▪ Lees
▪ Onderstreep
▪ Skryf
STAP 2: LEES NOU TEKS.

✓ Onderstreep en nommer die wenk/hoofgedagte/rede, ens. met jou potlood.
STAP 3: SKRYF

✓ Trek twee kolomme op jou beplanningsblad.
✓ Skryf die onderstreepte sinsdeel elke keer in die eerste kolom neer.
✓ Skryf nou in die tweede kolom, teenoor die aanhaling, die inligting oor in jou eie
volsin:
Aanhaling Eie sin
1, Skryf hier die eerste 1. Gebruik nou die direkte aanhaling
wenk/hoofgedagte/rede wat jy in en maak jou eie sin in hierdie
teks onderstreep het, neer. kolom daarmee.


STAP 4: SKRYF JOU FINALE OPSOMMING

✓ Skryf jou finale opsomming in puntsgewys (onder mekaar) neer.
✓ Maak seker dat jy jou eie woorde gebruik sonder om die betekenis van die feite te
verander.
✓ TREK JOU BEPLANNING MET PEN “DOOD”, ANDERS SIEN DIE EKSAMINATOR JOU
BEPLANNING NA!
✓ Tel die totale getal woorde en dui dit duidelik onder jou opsomming aan.




2

, DOEN NOU DIE VOLGENDE AKTIWITEIT EN PAS DIE WENKE HIERBO TOE.

Lees die teks hieronder deur en voer die instruksies uit.
INSTRUKSIES:

1. Som die SEWE redes hoekom stres vir jou voordelig kan wees, in jou EIE VOLSINNE
op.
2. Skryf die redes puntsgewys neer.
3. Skryf slegs EEN rede per sin neer.
4. Nommer die redes van 1 tot 7.
5. Jou opsomming mag nie langer as 70 woorde wees nie.
6. Dui die korrekte getal woorde aan die einde van die opsomming aan.

HOE STRES VIR JOU VOORDELIG KAN WEES

Deur Kim Arends - 31 Julie 2020

Die regte hoeveelheid stres kan voordelig wees en jou beter laat funksioneer: lees
hier hoe dit werk.

Stres het ‘n slegte reputasie. Wanneer ‘n mens dié woord hoor, dink jy dadelik aan
gevoelens soos uitputting en irritasie.

“Stres kan ons help om beter te fokus en die druk skep wat ons nodig het om spertye
te haal,” sê Lauren Moss,’n voorligtingsielkundige van Sandton. Maar vir stres om
voordelig te wees, moet dit nie konstant wees nie, voeg sy by. Dink maar hoe stres
‘n student voor ‘n taak of eksamen motiveer om eerder te studeer as om ander
lekker aktiwiteite te doen.

Wanneer ons stres ervaar en kreatief voel om ‘n sekere taak aan te pak, word dit
makliker om vinnige besluite te neem. “Wanneer die druk daar is, kan jy sien watter
oplossing sal werk en het jy meer vertroue om die rigting te kies wat jy moet inslaan,”
sê Lauren.

Wat doen jy wanneer jy gestres voel? Dalk gaan draf jy of miskien bel jy ‘n vriendin
om stoom af te blaas. Stres kan ‘n goeie herinnering wees dat ons na onsself moet
omsien, die pas moet verslap en na die mense om ons moet uitreik.

Die stresrepons is ontwerp om ons te help reageer wanneer iets bedreigends gebeur
– dit help ons om daaruit te leer. “Stres help ons ook om meer bewus te wees van
ons gevoelens en reaksies,” sê Sherrie. Ons moet ophou verwag dat stres sal
weggaan en kies om daarmee te leer werk, voeg sy by.

[Bron: verwerk uit www.netwerk24.com/huisgenoot/]




3
$9.10
Accéder à l'intégralité du document:

Garantie de satisfaction à 100%
Disponible immédiatement après paiement
En ligne et en PDF
Tu n'es attaché à rien

Faites connaissance avec le vendeur
Seller avatar
ntokozo1

Faites connaissance avec le vendeur

Seller avatar
ntokozo1
S'abonner Vous devez être connecté afin de suivre les étudiants ou les cours
Vendu
0
Membre depuis
9 mois
Nombre de followers
0
Documents
1
Dernière vente
-

0.0

0 revues

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Récemment consulté par vous

Pourquoi les étudiants choisissent Stuvia

Créé par d'autres étudiants, vérifié par les avis

Une qualité sur laquelle compter : rédigé par des étudiants qui ont réussi et évalué par d'autres qui ont utilisé ce document.

Le document ne convient pas ? Choisis un autre document

Aucun souci ! Tu peux sélectionner directement un autre document qui correspond mieux à ce que tu cherches.

Paye comme tu veux, apprends aussitôt

Aucun abonnement, aucun engagement. Paye selon tes habitudes par carte de crédit et télécharge ton document PDF instantanément.

Student with book image

“Acheté, téléchargé et réussi. C'est aussi simple que ça.”

Alisha Student

Foire aux questions