Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Madelein Rossouw - Pa Abram Roepman

Rating
-
Sold
-
Pages
1
Uploaded on
09-06-2020
Written in
2018/2019

Pa Abram in Roepman was a character on his own. Here you can find his characteristics.

Institution
Course

Content preview

PA ABRAM (TIMUS SE PA)

 SY WOORDE AAN DIE BEGIN VAN DIE ROMAN “DIE LEWE IS NIE ‘N STORIE NIE, TIMUS”, VERTEL DIE LESER
HEELWAT VAN DIE KARAKTER SELF.
 DIT SLUIT AAN BY SY ONWRIKBARE GELOOF IN REG EN VERKEERD.
 DIE LEWE IS VIR HOM EENVOUDIG EN ONGEKOMPLISEERD EN HY WEIER OM AF TE WYK VAN SY
OORTUIGINGS T.O.V. DIE KERK SOWEL AS DIE POLITIEK.
 HY HET NIE DIE VERMOë OM OP ‘N LIEFDEVOLLE MANIER MORELE LEIDING TE GEE NIE EN WORD EERDER
GEKENMERK DEUR DIE HARTELOSE NAKOM VAN REëLS!
 DIKWELS IMPLISEER OUMA MAKKIE DAT HY NIE ‘N SKADUWEE OOR HULLE MOET KOM GOOI WAAR HULLE
LEKKER SIT EN LAG OOR IETS NIE – ‘N BEWYS DAT HY SOMBER EN BESWAARD NA DIE LEWE KYK.
 AS TOEGEWYDE KERKGANGER VERVUL HY DIE AMP VAN OUDERLING EN IS ELKE SONDAG OP SY POS –
SOMS 2 KEER OP ‘N SONDAG – EN VERWAG DIESELFDE TOEWYDING VAN SY GESIN.
 GETROU AAN DIE BYBEL, VOLGENS HOM, VERBIED HY DANS EN DRANK IN SY HUIS EN DIT VEROORSAAK
BAIE OPSTAND EN HARTSEER BY SY DOGTERS, VERAL MARA.
 TOE RYKIE SWANGER RAAK, SKROOM HY NIE OM SY EIE DOGTER ONDER SENSUUR TE PLAAS NIE.
 OOK TOE ERIKA VERLIEF RAAK OP SALMON, WAT TOE AAN ‘N ANDER KERK BEHOORT, STEL HY SY
GELOOFSOORTUIGINGS VOOR DIE GELUK VAN SY DOGTER TOE HY BESLUIT DAT HULLE MEKAAR NOOIT
WEER MAG SIEN NIE. HIERDIE BESLUIT LEI LATER TOT AMPER TRAGIESE GEVOLGE TOE ERIKA BESLUIT OM
HAAR EIE LEWE TE NEEM.
 HY IS OOK ‘N GETROUE VERWOERD-AANHANGER EN DIE AANWESIGHEID VAN DIE VERWOERD-FOTO IN DIE
HUIS, SOWEL AS SY REAKSIE OP DIE MOORD OP VERWOERD, TOON AAN DIE LESER IN HOE ‘N MATE HY BY
DIE POLITIEK BETROKKE IS.
 HAND AAN HAND MET VERWOERD GAAN APARTHEID EN WANNEER HY BESLIS DAT SY HUISHULP SE
SEUNTJIE NIE LANGER BY SY MA MAG BLY NIE, BEWYS DIT HOE HY HIERDIE POLITIEKE WETTE BLINDELINGS
NAVOLG.
 SY PATRIARGALE ROL WORD VERDER BEKLEMTOON DEUR DIE STRAF WAT HY AAN SY SEUNS UITDEEL IN
DIE VORM VAN ‘N PAK SLAE IN DIE BADKAMER.
 NIE ALLEEN VOEL TIMUS DIE “OORDEEL” AAN SY LYF NIE, MAAR PA SE GESTAAR EN DIE TYD WAT TIMUS
VOOR DIE TYD IN DIE BADKAMER ALLEEN MOET DEURBRING, IS AL VOLDOENDE OM HOM BEROU TE LAAT
TOON.
 TOE BRAAM GESTRAF IS OMDAT HY GEROOK HET, HET HY DAARNA SY PA GEVRA WAT VERKEERD IS MET
ROOK AANGESIEN HYSELF DAN ROOK. DAARNA HET SY PA NOOIT WEER AAN ‘N SIGARET GEVAT NIE.
 DIT WYS HOE HY DEUR SY LEWE ‘N VOORBEELD WIL STEL VIR DIT WAARAAN HY ONWRIKBAAR GLO.
 SELFS SY EIE VROU KON NIE TOT HOM DEURDRING EN HOM LAAT AFSIEN VAN SY BESLUITE NIE – TELKENS
WANNEER ADA MET HOM IN DIE NAG GESELS OOR DINGE WAT HAAR BEKOMMER RAKENDE DIE KINDERS,
MAAK HY DIT AF AS SY WAT WEER “DIE BOBBEJAAN AGTER DIE BULT GAAN HAAL”.
 VOORBEELDE HIERVAN IS:
 WAAR SY HAAR KOMMER UITSPREEK OOR ERIKA WAT BESIG IS
OM WEG TE KWYN NA DIE VERBREKING VAN HAAR
VERHOUDING MET SALMON
 EN HAAR OBSERVASIE VAN TIMUS WAT AL STILLER WORD (NA
SY HOMOSEKSUELE INSIDENT MET RUBEN).
 TANNIE HANNIE MAAN ADA OOK OP BL.49 DAT ABRAM DIE DOGTERS TEVEEL OP “HOK” HOU EN DAT HY
HAAR “REGEER”.
 HY IS ‘N EERBARE, HARDE WERKER – BEHALWE SY SPOORWEGWERK KAP HY SATERDAE ONGEWENSTE
BOME IN TUINE VAN RYK MENSE AF EN SAAG DAN DIE HOUT OP.
 TIMUS VERWONDER HOM ALTYD AAN DIE SPEEL VAN SY SPIERE WANNEER HY DIE BYL SWAAI.
 HIERUIT KAN ONS AFLEI DAT HY ‘N GROOT, STERK MAN IS WAT NIE BANG IS VIR HARDE WERK NIE.

Connected book

Written for

Institution
Course

Document information

Summarized whole book?
Unknown
Uploaded on
June 9, 2020
Number of pages
1
Written in
2018/2019
Type
SUMMARY

Subjects

$4.81
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Get to know the seller
Seller avatar
madeleinrossouw22

Also available in package deal

Get to know the seller

Seller avatar
madeleinrossouw22 University of South Africa (Unisa)
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
6
Member since
5 year
Number of followers
4
Documents
11
Last sold
1 month ago

0.0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Trending documents

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions