100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Gr 9 Natuurwetenskappe Opsommings Kwartaal 1

Rating
-
Sold
-
Pages
20
Uploaded on
20-02-2025
Written in
2024/2025

A. Selle Bl. 13 – 18 B. Bewegingstelsel Bl. 50 – 53 C. Bloedvatstelsel Bl. 56 – 62 D. Respiratoriese Stelsel Bl. 67 – 73 E. Uitskeidingstelsel Bl. 77 – 80 F. Senuweestelsel en sintuiglike organe Bl. 82 – 92

Institution
Course










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
February 20, 2025
Number of pages
20
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

Gr 9 – Natuurwetenskappe – Opsommings - Kwartaal 1

A. Selle Bl. 13 – 18
1. PLANT- EN DIERSELLE




Selmembraan:
• Omring die sel.
• Laat sekere stowwe in of uit beweeg.
• Lewend, dun en buigsaam
Sitoplasma:
• Vloeistof waarin Chemiese prosesse(metabolisme) plaasvind.
• Sitoplasma= grootste deel van sel en is Jellie-agtige stof
• Kleurloos
Kern (nukleus):
• Omring deur kernmembraan.
• Daar is n nucleolus/kernliggaampie in die kern
• Bevat die DNA.
• DNA bevat oorerflike karaktereienskappe.
• Beheer die lewensfunksies en -prosesse van die sel.
Organelle:
• Sluit mitochondria en vakuool in.
• Mitochondria is verantwoordelik vir respirasie en stel energie vry.
• Selle wat meer aktief is het meer mitochondria.

2. BOU VAN SELLE

, Gr 9 – Natuurwetenskappe – Opsommings - Kwartaal 1


3. VERSKILLE TUSSEN PLANT- EN DIERSELLE
PLANTSEL DIERSEL
Selwand • Teenwoordig. • Ontbreek.
(SW) • SW bestaan uit lewelose, onbuigsame sellulose.
• SW gee verm aan die plantsel en bied beskerming.
Selvorm • Onbuigsaam en stewig • Geen vaste vorm nie.
Vakuool • Groot VK’e. • Klein VK.
(VK) • Die VK dra die vorm van die plantsel by. • VK’e in dierselle is of tydelik of dit
• Die VK word ook as stoorplek vir Nutriënte, water ontbreek.
en selfs afvalprodukte gebruik.
Chloroplast • CP kom net in groen plante voor. • Dieselle bevat geen chloroplaste nie.
(CP) • CP bevat chlorofil wat groen plante in staat stel om
te fotosinteer.
• Fotosintese is die proses waar groen plante in die
teenwoordigheid van sonlig voedsel (glucose en
stysel) vervaardig.


4. SELLE IN WEEFSELS, ORGANE EN SISTEME
• Selle kom in baie verskillende vorms en groottes voor.
• Selle is aangepas om spesifieke funksies uit te voer.
• Mikroskopiese organismes soos bakterieë, bestaan uit ’n enkele sel.
• Makroskopiese organismes soos mense, bestaan uit ’n groot aantal selle.
Klomp selle wat saam Klomp weefsels Klomp organe Klomp stelsels
funksioneer vir n wat saam wat saam wat saam
Sel
spesifieke doel vorm funksioneer funksioneer funksioneer vorm
weefsel vorm organe vorm stelstel organisme




• Daar is verskillende soorte selle in die liggaam
• Daar is selle wat gespesialiseerd is
• Dit beteken dat hierdie selle aangepas is om spesifieke funksies te verrig
• Hier is n paar voorbeelde:

SEL FUNKSIE
Stamselle Hierdie selle het die vermoë om in verskillende tipes selle te
verdeel en te ontwikkel

, Gr 9 – Natuurwetenskappe – Opsommings - Kwartaal 1

Spierselle Hierdie selle trek saam en ontspan en maak beweging moontlik




Senuweeselle Senuweeselle vervoer elektriese impulse d.m.v die senuwee of
die rugmurg




Rooibloedliggaampies Selle wat suurstof regoor die liggaam vervoer




Epiteelselle Bedek die opv. van die liggaam en beskerm die liggam



B. Bewegingstelsel Bl. 50 – 53
• Organismes het ’n voortbewegingstelsel nodig om te kan beweeg.
• Die raamwerk van die menslike liggaam word deur die skelet gevorm.
• Die bene van die skelet is op verskeie maniere verbind.
• Spiere is aan die bene geheg.
• Ons bene, spiere en gewrigte maak beweging moontlik.

1. SKELET
• Die skelet of geraamte van die mens bestaan uit 206 beenstukke.
• Been is lewende weefsel en groei saam met die res van die liggaam tot volwassenheid bereik is.
• Die skelet bestaan uit twee hoofgedeeltes, naamlik die as- en aanhangskelet.




2. FUNKSIES VAN DIE SKELET:
• Dit is die raamwerk wat vorm aan die liggaam gee.
• Dit beskerm en ondersteun ander weefsels en organe in die liggaam.
• Bene produseer gedurig bloedselle en is dus aktief.
• Dit dien as bergplek vir minerale soos kalsium en fosfor.
• Stel die liggaam in staat om te beweeg.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
marlenerohrs
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
11
Member since
1 year
Number of followers
2
Documents
52
Last sold
3 months ago

3.0

1 reviews

5
0
4
0
3
1
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions