Ek het ‘n huisie aan die Rand - Pirow Bekker
Titel
EC/NOVEMBER 2018
“Ek” – Ek-verteller
“huisie” – Nie ‘n groot huis nie
Ek het ‘n huisie aan die Rand – Pirow Bekker
“Rand” – Witwatersrand (Johannesburg) -
FIGUURLIK=Die spreker se huis is aan die rand van
1. Ek het ‘n huisie aan die Rand. Dis nag. (a) veiligheid en onveiligheid
2. Ek het my huisie tweemanhoog ommuur; (b)
3. ‘n draad gespan; ‘n kopbeen sê: Bly weg! (c)
4. Dit is ‘n fort waar ek my saans verskans. (d) Ooreenkomste tussen hierdie gedig en
H.A Fagan se gedig:
5. Daarbuite hoor ek mense hardloop, skote knal, (e) Ek het ‘n huisie by die see
6. deure klap, rubberbande snerp op teer. (f) In albei gedigte is die huis ‘n plek van
7. Dan stilte. Daarbuite hoor ek ruite val (e) veiligheid< maar dit waarteen die huis veilig
8. (of is dit binne waar diefwering makeer?). (f) is, verskil.
In Huisie by die see is die huis veilig teen
9. Ek het ‘n huisie aan die Rand. Dis nag. (a) natuurelemente, soos wind en storms, maar
10. My huis, my paradys, bly lekker onversteur. (g) in “Ek het ‘n huisie aan die Rand word die
11. Kyk hoe blink die koppe aan die draad (a) huis beveilig teen die gevare van ‘n groot
12. Tot hier dring niemand, maar niemand deur. (g) stad, soos inbraak,misdaad en moord.
13. Ek het ‘n huisie aan die Rand. Dis nag. (a) Similarities between this poem and
14. Die alarm by die Trellidor hou knipoog wag. (a) H.A Fagan se gedig:
I have a cottage by the sea
In both poems< the house is a place of safety
but what the house is safe from differs.
Waarom is dit waar dat hierdie gedig ’n voorbeeld van intertekstualiteit
In Cottage by the Sea, the house is safe from
is? Dit het sterk verwysings na ’n ander gedig (Ek het ’n huisie by die see).
natural elements, such as wind and storms,
Why is it true that this poem is an example of intertextuality but in "I Have a Cottage by the Edge, the
house is secured against the dangers of a big
Is? It has strong references to another poem (I Have a Little Cottage by the Sea).
city, such as burglary, crime and murder
@Juffrou_Ansie
, 2
Watter sosiale probleem word deur hierdie gedig aangespreek? misdaad/ inbraak
What social problem is addressed by this poem? crime/burglary
Kwatryn ( 4 versreëls)
Ek het ‘n huisie aan die Rand – Pirow Bekker
Rym: Gebroke rym.
1. Ek het ‘n huisie aan die Rand. Dis nag. (a) (Engelse sonnet se
2. Ek het my huisie tweemanhoog ommuur; (b) rympatroon is gewoonlik
3. ‘n draad gespan; ‘n kopbeen sê: Bly weg! (c) kruisrym.
4. Dit is ‘n fort waar ek my saans verskans. (d)
5. Daarbuite hoor ek mense hardloop, skote knal, (e)
Kwatryn
6. deure klap, rubberbande snerp op teer. (f)
7. Dan stilte. Daarbuite hoor ek ruite val (e) Rym: Kruisrym
8. (of is dit binne waar diefwering makeer?). (f)
9. Ek het ‘n huisie aan die Rand. Dis nag. (a) Kwatryn
10. My huis, my paradys, bly lekker onversteur. (g)
11. Kyk hoe blink die koppe aan die draad (a) Rym: Kruisrym
12. Tot hier dring niemand, maar niemand deur. (g)
13. Ek het ‘n huisie aan die Rand. Dis nag. (a) Koeplet
14. Die alarm by die Trellidor hou knipoog wag. (a) Rym: Paarrym
Engelse Sonnet: drie kwatryne, met ‘n rymende koeplet. Die drie kwatryne vorm ‘n gedagterstroom, wat eindig met ‘n
hoogtepunt (kerngedagte) in die laaste strofe. Rympatroon gewoonlik: abab cdcd efef gg
English Sonnet: three quatrains, with a rhyming dome. The three quatrains form a stream of thought, which ends with a
climax (core thought) in the last stanza. Rhyming pattern usually: abab cdcd efef gg
@Juffrou_Ansie