Lewenswetenskappe
Terme
Flitskaarte
Gr 12
Kwartaal 1
, Inhoudsopgawe
Gr 12
Volgens Jaarlikse Onderrigplan (JOP)
Kwartaal 1
1. DNS : Die kode van lewe
2. Meisose
3. Voortplanting in vertebrata & Menslike voortplanting
Kwartaal 2
1. Genetika en oorerwing
2. Menslike reaksie op die omgewing
3. Menslike endokrienestelsel en homeostase
Kwartaal 3
1. Plant reaksies op die omgewing
2. Evolusie deur natuurlike seleksie
3. Menslike evolusie
4. Menslike impak op die omgewing Gr 11
Kwartaal 4
1. Hersiening (hersien al jou flitskaarte)
,DNA Die Kode
van Lewe
, adenien aminosure
stikstofbasis van nukleotied monomere van proteïene
wat paar met timien
anti-kodon basisdrietal
drie opeenvolgende drie opeenvolgende
stikstofbasisse in oRNS – stikstofbasisse in DNS
hierdie is komplementêr
aan die kodon in bRNS
boodskapper RNS chromatien
(bRNS/mRNA) netwerk
bRNS dra die kode vir massa lang
proteïensintese vanaf DNS eengestrengelde drade DNS
na die ribosome
chromosoom DNS
draadagtige molekule DNS dra die genetiese kode vir
wat uit baie gene bestaan proteïensintese.
deoksiribonukleïensuur
bestaan uit nukleotiede.