Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Dienaar van die Nagereg deur Patrick Peterson, 'n kompakte, kleurvolle en in- diepte ontleding van ʼn herinneringsgedig waarin die persoonlike, huislike aspekte saam met die sosiaal-politieke aspekte voorkom

Rating
-
Sold
-
Pages
10
Uploaded on
31-01-2025
Written in
2024/2025

Dienaar van die Nagereg deur Patrick Peterson, 'n kompakte, kleurvolle en in- diepte ontleding van ʼn herinneringsgedig waarin die persoonlike, huislike aspekte saam met die sosiaal-politieke aspekte voorkom. Die gedig word fyn ontleed en gebasseer op vorige eksmane en toets vrae soos: Literêre opstel In hierdie gedig kom die spreker se teenstrydige siening van die pa en die pa se werk duidelik na vore. Bespreek hierdie stelling in ’n opstel van 250-300 woorde.

Show more Read less
Institution
Course

Content preview

1



dienaar van die nagereg – Patrick Petersen
dienaar van die nagereg is ʼn herinneringsgedig waarin die persoonlike, huislike aspekte saam met die sosiaal-politieke
aspekte voorkom




@Juffrou_Ansie

, 2
Die boodskap is dat ʼn mens die werk wat jou
TEMA:
ouers doen, kan verafsku, terwyl jy hulle nog
Die gedig handel oor ʼn ouer-kind-verhouding: ’n kind se steeds liefhet.
herinnering aan sy pa en die pa se werk as polisieman in die ou
Apartheidsbedeling in Suid-Afrika. Die kind se siening van sy pa is
teenstrydig: enersyds is daar liefde en andersyds is daar bitterheid
jeens die werk wat die pa doen. As bruin man het sy pa vir die wit
regering gewerk wat onder andere bruin mense onderdruk het,
vandaar die teenstrydigheid. Selfs al is die pa deel van die
polisiemag, beskou die kind hom as iemand met die mandaat/mag
om beskerming te bied.
Digvorm

Titel Die gedig is ’n vrye vers. Die strofes en versreëls
is nie ewe lank nie en geen vaste rymskema kom
Polisiebeamptes word geregsdienaars genoem; ’n voor nie. Dit bestaan uit drie strofes wat 22
polisieman is iemand wat die wette van die land versreëls beslaan
handhaaf. As ʼn polisieman is die spreker se pa dus ʼn
dienaar van die gereg.

Die spreker se pa is ook dienaar van die nagereg
omdat hy na die voltooiing van sy skof lekkergoed
huis toe bring. Die woord “nagereg” is ʼn voorbeeld
van woordspeling.

Daar kom teenstrydigheid in die titel voor: dienaar
van die gereg teenoor dienaar van die nagereg. As
dienaar van die gereg is die spreker se pa dit waarvan
hy nie hou nie, terwyl dienaar van die nagereg ’n
positiewe beeld van sy pa skep as iemand wat
lekkergoed huis toe bring
@Juffrou_Ansie

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
January 31, 2025
Number of pages
10
Written in
2024/2025
Type
SUMMARY

Subjects

$3.51
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF


Also available in package deal

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes Teachme2-tutor
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
1039
Member since
2 year
Number of followers
224
Documents
416
Last sold
1 day ago
Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!! Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Read more Read less
4.8

75 reviews

5
61
4
12
3
2
2
0
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions