Opsomming 1. Hy waag hom weer teen horisonne.
Die gedig handel oor die aksies en gevoelens van ’n branderplankryer. 2. Die see gooi son in teen sy sonne, maar skuimskuddend
Wanneer hy op die strand kom, spoeg hy die seewater uit, net soos die
3. deur die teug vlug hy na vore, hys hom
Grieks-mitologiese Glaukus dit gedoen het. Nou word die seun losgemaak
van die see en aan die land verbind, net soos sy voorouers. 4. lugtig teen die stroom uit, en kom
5. staan-staan strand toe, groen
Literêre opstel 6. deursigtig en ook reeds gebore.
Moontlike inleiding: Die klankeffekte, beeldspraak en stylfigure in die
7. Die seun het see in sy mond. Hy weet
gedig help om die aksies en gevoelens van ’n branderplankryer te
beskryf. 8. nie of dit bloed of water is nie: uit
9. spoeg hy dit. Met sy sagte tongpunt voel
Alliterasie: Die w-alliterasie in versreël 1 dui aan dat die
10. hy wortels van sy tande af, en proe die lug
branderplankryer vreesloos en waagmoedig is: “Hy waag hom weer”.
11. wat sag van land en kruie om hom labberlag.
In versreël 2 help die s-alliterasie (“Die see gooi son in teen sy sonne,
12. Hy lig hom van die seeplank af; afwesig
maar skuimskuddend”) om die hitte van die son te beklemtoon. Die s-
13. skud hy nou sy kop – ʼn blonde rob –
alliterasie help ook om die sierlike bewegings van die branderplankryer
14. en snuit hom skoon
aan te toon. In versreël 3 help die eu-assonansie en v-alliterasie om die
branderplankryer se bewegings na vore te beklemtoon: “deur die teug 15. van wat hy was;
vlug hy na vore”. Die s-alliterasie en o-assonansie in versreël 13
beklemtoon die seun se skudhandeling: ” skud hy nou sy kop – ’n 16. ʼn elegante, goed gesteelde lyf
blonde rob – ”. In versreël 14 word die handeling van skoonmaak deur 17. wat eeue lank reeds
die s-alliterasie beklemtoon: “en snuit hom skoon” 18. land toe dryf
@Juffrou_Ansie
, Metafoor: In versreël 13 word die branderplankryer deur die metafoor aan ’n rob gelykgestel: “’n blonde rob”. Die beeld
is geslaagd, want ʼn rob skud homself ook wanneer hy uit die water kom. Sinestesie kom in versreël 10 voor in die woorde
“proe die lug”. Die smaaksintuig word hier gebruik om die lug te beleef. Deur middel van woordspeling in versreëls 1 en 2
(”horisonne”, “son” en “sonne”), word beklemtoon hoe warm die son geskyn het. Die inversie (omgekeerde woordorde in
versreëls 8 en 9 veroorsaak dat die woord “uit” in ’n prominente posisie (agterplasing) geplaas word. Sodoende word
beklemtoon dat die seun van die see wil loskom: “uit/spoeg hy dit.” Die kandidaat voorsien ʼn gepaste slot: Die
deurlopende voorkoms van klankeffekte, beeldspraak en stylfigure in die gedig beeld die branderplankryer se gevoelens
en optrede effektief uit.
KONTEKSTUELE VRAAG EC/SEPTEMBER 2024
Daar is ʼn milieuverskuiwing van strofe 1 na strofe 2.
• Strofe 1 geskied in die see/op ʼn brander.
• Strofe 2 speel op die strand/land af.
Die gedig het ʼn letterlike en mitologiese interpretasie. Bewys die stelling deur na versreël 6 te verwys.
Letterlik:
Hierdie versreël kan verwys na die branderplankryer wat sopas uit die water teruggekom het asof hy opnuut gebore word
/ die seun voel vernuwe en kan die natuur weer opnuut beleef na sy branderplankervaring.
Mitologies:
Glaukus verander wanneer hy uit die see uitkom van sy seevoorkoms/ meerman na sy landvoorkoms/mens, wat as ʼn
geboorte beskryf kan word.
@Juffrou_Ansie