Garantie de satisfaction à 100% Disponible immédiatement après paiement En ligne et en PDF Tu n'es attaché à rien 4,6 TrustPilot
logo-home
Study guide

N.P. Van Wyk Louw - Raka (Opsomming)

Note
-
Vendu
4
Pages
4
Publié le
12-05-2020
Écrit en
2014/2015

Van Wyk Louw, as modernis, sien mens vanuit die eksistensie. Dit kom dan baie sterk uit in sy epos Raka, in die sin dat die eksistensialisme fokus op die aard van die mens se bestaan. Hierdie opsomming fokus op die kontraste tussen Raka en Koki. Assok op Van Wyk Louw as modernis, eksistensie en WWII as agtergrond.

Montrer plus Lire moins
Établissement
Cours

Aperçu du contenu

BESPREEK HOE VAN WYK LOUW DIE KONTRASTE TUSSEN RAKA EN KOKI UITBEELD:

1. Van Wyk Louw as modernis > eksistensie > wordingsproses > WWII agtergrond:
Van Wyk Louw, as modernis, sien mens vanuit die eksistensie. Dit kom dan baie sterk uit in
sy epos Raka, in die sin dat die eksistensialisme fokus op die aard van die mens se bestaan.
Volgens die bestaansfilosofie is die mens voortdurend in ‘n wordingsproses. Die mens is
voortdurend aan die verander en die mens as enkeling kan beskou word as ‘n refleksie van
dit wat met die groep gebeur. In terme van die posisie van die moderne mens, skep Van Wyk
Louw sy epos teen die agtergrond van die Tweede Wêreldoorlog en so ontstaan die vraag:
“wat is dit in die mens wat na die vernielsug lei, soos waargeneem gedurende die Tweede
Wêreldoorlog?”


2. Nietzsche > ervaringsfilosofie > verandering > historiese prosesse > basis > gevaarlik:
Nietzsche kan beskou word as een van die belangrikste filosowe in die eksistensialisme, sy
filosofie kan beskryf word as ‘n soort ‘ervaringsfilosofie’ – wat vloei vanuit Zarathustra se
idee dat die mens fisies in ‘n wordingsproses is. Met ander woorde die mens evoleer, dit lei
uiteindelik tot kulturele verandering en daarop volg die mens se geestelike verandering. In
hierdie opsig is historiese prosesse belangrik vir Nietzsche. Dit kan gebruik word as ‘n
aanduiding om te sien hoe die mens gekom het waar hy vandag is. Hierdie historiese
prosesse vorm dan die basis van die toekoms vir die mens in terme van die evolusieproses.
Die mens bereik nie ‘n eindpunt nie, maar is konstant in ‘n proses van wording. Nietzsche se
stelling “man is a tightrope” verduidelik hierdie wordingsproses baie duidelik: die mens is die
tou wat gespan is tussen die hede en die toekoms – ‘n gevaarlike proses – die mens se
wording kan enige oomblik in verwording verander. Die evolusieproses is dus gevaarlik,
omdat dit ‘n bedreiging vir die mens se ontwikkeling inhou. Van die grootste
kultuurskeppers, die Duitsers was deel van die volksmoord van die Jode gedurende die
Tweede Wêreldoorlog. Wat is die donkerste in ons? Wat kan die mens se groeiende kultuur
stuit?


3. Freudiaanse terme > fisiese dryfvere (Raka) / superego (Koki) > gemeenskappe:
In Freudiaanse terme het die mens aan die een kant fisiese dryfvere, ons instinkte wat
noodsaaklik is vir oorlewing. Die eros, erotiese of seksuele liefde wat voortplanting verseker
en thanatos, ons vrees vir die dood wat oorlewing verseker. Alleen is hierdie basiese
dryfvere vernietigend. Raka se figuur stel dan hierdie fisiese dryfvere voor – die Id. Aan die
ander kant het ons die superego, ‘n abstrakte kultuurkonsep. Die mens sublimeer dan

École, étude et sujet

Établissement
Cours

Infos sur le Document

Publié le
12 mai 2020
Nombre de pages
4
Écrit en
2014/2015
Type
Study guide

Sujets

$19.13
Accéder à l'intégralité du document:

Garantie de satisfaction à 100%
Disponible immédiatement après paiement
En ligne et en PDF
Tu n'es attaché à rien

Faites connaissance avec le vendeur

Seller avatar
Les scores de réputation sont basés sur le nombre de documents qu'un vendeur a vendus contre paiement ainsi que sur les avis qu'il a reçu pour ces documents. Il y a trois niveaux: Bronze, Argent et Or. Plus la réputation est bonne, plus vous pouvez faire confiance sur la qualité du travail des vendeurs.
danivicus Rhodes University
S'abonner Vous devez être connecté afin de suivre les étudiants ou les cours
Vendu
60
Membre depuis
5 année
Nombre de followers
51
Documents
36
Dernière vente
2 mois de cela
Language & Literature (Grades 10, 11, 12, and University Levels)

I hold a BA with Triple Major from Rhodes University in Afrikaans & Dutch Studies (Language & Literature), Art History, and Journalism & Media Studies.

3.9

14 revues

5
6
4
5
3
1
2
0
1
2

Documents populaires

Récemment consulté par vous

Pourquoi les étudiants choisissent Stuvia

Créé par d'autres étudiants, vérifié par les avis

Une qualité sur laquelle compter : rédigé par des étudiants qui ont réussi et évalué par d'autres qui ont utilisé ce document.

Le document ne convient pas ? Choisis un autre document

Aucun souci ! Tu peux sélectionner directement un autre document qui correspond mieux à ce que tu cherches.

Paye comme tu veux, apprends aussitôt

Aucun abonnement, aucun engagement. Paye selon tes habitudes par carte de crédit et télécharge ton document PDF instantanément.

Student with book image

“Acheté, téléchargé et réussi. C'est aussi simple que ça.”

Alisha Student

Foire aux questions