Summaries after sample
, Mengsels van elemente en verbindings
Elemente (voortgesit)
Elemente en verbindings
Atome kan molekules van
word dikwels saam gemeng
verbindings te vorm
• Die lug is 'n mengsel van elemente (stikstof en
suurstof) en verbindings (waterdamp en • Verskillende atome kan verbind om molekules
swaeldioksied). O1: Atome te vorm - molekules van verbindings.
•
• Hierdie stowwe is mengsels - hulle is nie chemies (B)
gebind nie en hul hoeveelhede kan verskil.
• Verbindings
•
Verbindings bestaan uit atome
Verskillende metodes word gebruik
• Sample
om mengsels en verbindings te skei
Mengsels word geskei deur fisiese metodes -
handskeiding, skeiding met magnete, filtrasie
en distillasie.
Verbindings word deur chemiese
•
reaksies gevorm
Atome word nader mekaar gebring in 'n
•
van verskillende elemente
Wanneer 2 of meer verskillende atome in 'n
vaste verhouding gebind word, vorm dit
molekules van verbindings.
chemiese reaksie - die atome het gebind. • Molekules van verbindings kan in sy
Summaries after sample
• Verbindings word deur chemiese metodes • Om 'n binding te breek vereis genoeg individuele elemente afbreek.
geskei - benodig energie (hitte of elektrolise). energie om die krag tussen die atome te •
oorkom. •
• • Atome verbind in ‘n vaste verhouding
•
• Suurstofgas (O2) is 'n diatomiese molekule en het 'n 1:1
Verbindings kan in ‘n verhouding van suurstof met suurstof.
ontbindingsreaksie afgebreek word • Water (H2O) het 'n 2:1 verhouding van waterstof met
suurstof.
• Met genoeg energie kan die atome in 'n • Koolstofdioksied (CO2) het 'n 1:2 verhouding van
verbinding geskei word. Chemiese bindings hou koolstof met suurstof.
• Hulle kan in ander verbindings of hul •
oorspronklike elemente afgebreek word - atome bymekaar
•
ontbindingsreaksie. • Aantrekkingskragte tussen watermolekules en atome in
• Die energie kan hitte of elektriese energie watermolekules veroorsaak dat hierdie atome
wees. bymekaar gehou word.
• • Kragte hou die atome van 'n verbinding bymekaar -
• chemiese binding.
•
K2-O1 •
Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
GR8 NW Breinkaart
, Sample
Summaries after sample