100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Opsomming Lien se Lankstaanskoene Hoofstuk 1 -10

Rating
4.7
(3)
Sold
11
Pages
13
Uploaded on
22-04-2020
Written in
2019/2020

A summary of the first 10 chapters of Lien se Lankstaanskoene

Institution
Course









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Connected book

Written for

Institution
Course

Document information

Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Chapter 1-10
Uploaded on
April 22, 2020
Number of pages
13
Written in
2019/2020
Type
Summary

Subjects

Content preview

Lien se lankstaanskoene- Derick van der Walt

Voorspel

 Die hoofstuk begin met Braam wat in die boks kassette rondkrap.
 Die kassette waarna hy kyk is altyd van die verlede toe hulle kinders was, en waar
die gesin bymekaar en gelukkig was.
 Op die stadium weet ons nie dat dit Braam is wat na die kassette kyk nie.
 Die kasset is van kinders wat in die swembad speel en twee hondjies wat
opgewonde blaf en rondhardloop. Die seuntjie piepie in die water en die dogtertjie
gil. Dit is waarskynlik die ma wat die video neem want die pa braai, en per ongeluk
kantel die kamera en fokus op voete met pienk plakkies (die ma s’n)



Hoofstuk 1 – Geel en gelukkig

 Die hoofstuk begin met de bekende klanke van ‘n drankie wat deur Lien en Braam
se ma geskink word.(Tjorrr, Ploinks, Stilte, Slukkie, Sug) Christien is ‘n alkholis.
 Lien en Braam is gewoond hieraan en Braam sit die televisie net harder.
 Lien sorg vir aandete maar ongelukkig is daar min geld om ordentlike kos te koop-
al wat hulle kan bekostig is roereier en roosterbrood, en soms ‘n blik boontjies.
 Ma (Christien) eet nie- sy staan net en staar deur die venster met ‘n glas wyn in
haar hand, terwyl ‘n vioolkonsert op die cd-speler blêr. Sy dink dat die “view”(die
uitsig) van hulle woonstel, die beste is.
 Al is daar nie geld vir kos nie, is daar altyd geld vir wyn, end it is gewoonlik die
“centerpiece” in die yskas.
 Al wat daar is om te eet is ‘n stukkie kaas, drie tamaties, ‘n sakkie melk, en iets
onbekends in ‘n paar Tupperware- bakkies.
 Hoe meer sy drink, hoe meer giggel Ma. Sy vertel vir Braam dat hy by die dag meer
na Josh Groban lyk (donker, krullerige hare).
 Ma eet niks vir aandete nie, en gaan kamer toe om te slaap.
 Lien dink aan Braam se skoolbroeksoom wat met ‘staples’ bymekaar gehou is, en
wat sy moet vaswerk, want sy weet dat haar ma dit nie sal doen nie.
 Terwyl sy aan die broek werk, luister sy na Norah Jones, een van haar gunsteling
kunstenaars. Nora se woorde “praat” met Lien. Dikwels identifiseer Lien met Nora
se lirieke.
 Toe sy haar vinger raaksteek, kyk sy op en sê vir “hom” (dalk haar pa?) dat sy
“hom” haat. Op die stadium weet ons nie wie “hy” is of waarom Lien hom haat nie.
Dit sal later in die storie duidelik word.




1

, Hoofstuk 2 – Jou standaard- skoolnommertjie

 Wouter, Lien se enigste vriend by die skool wag vir haar by die telefoonhokkie
sodat hulle saam skool toe kan stap.
 Lien is nie in ‘n goeie bui nie want sy moet na tant Malie se koffiewinkel gaan vir ‘n
onderhoud as ‘n kelnerin. Sy kan dalk daar gaan werk om geld vir die gesin te
verdien, want haar ma werk minder en minder a.g.v haar alkholisme.
 Tannie Bets (wat hulle buurvrou (nr 504 in die woonstelle is) het die onderhoud
gereël.
 Lien sê vir Wouter dat sy nie eers weet hoe tant Malie lyk nie, maar sy is al klaar
deur haar geïriteer.
 Tant Malie klink uitasem en gejaagd oor die telefoon, en beklemtoon elke tweede
woord.
 Wouter dink dit sal goeie pret wees om daar te werk en vertel vir Lien dat sy baie
geld dalk kan verdien.
 Lien weet nie of sy dankbaar is vir die R10 ‘n uur en “tips” wat sy kan verdien by die
koffiewinkel, of ieder by die haarkapper vir R15 sonder “tips” wil werk.
 Braam sê vir Lien dat hy gereeld by die koffiewinkel ‘n draai sal maak, en as die
diens goed is, sal sy nie spyt wees nie (hy sal haar ‘n groot fooitjie gee).
 Al is Lien meer as ‘n jaar by die nuwe skool, haat sy die plek, en haar maag maak
‘n draai as sy daar instap.
 Toe hulle by die skoolhek kom, verdwyn Wouter met die verskoning dat hy ‘n
krieketvergadering het. Lien merk op dat dit elke oggend gebeur dat hy ‘n
verskoning het.
 Deesdae is Lien altyd op haar eie voor skool begin.
 Die biblioteek is die plek waar Lien gaan as Wouter nie daar is nie.
 Sy gaan graag op die internet en kyk na al die eksotiese plekke wat sy gan besoek
as sy eendag oorsee gaan.
 Japan is bo op haar lys, dan Praag.
 Lien stel nie baie belang in skool nie. Sy wil net haar matriek kry en oorsee gaan.
Sy haat Wiskunde. Lewenswetenskappe en Rekeningkunde. Afrikaans en
Besigheidstudies is nie te sleg nie, en Engels is haar gunsteling vak.
 Mnr MacMillan is die Engels onderwyser. Hy dra eienaardige klere- los, bont hemde
wat oor sy broek hang en “funky” dasse en skoene.
 Hy “doen sy eie ding” in klas, en leef himself uit in letterkunde. Vervelige werk word
interessant.
 Mnr Buwer, die Lewensoriëntering onderwyser het besluit dat hulle in groepe moet
werk, en ‘n taak moet doen oor wat hulle die volgende jaar wil doen.
 Lien skryf “prokureur” op haar vorm want dit is wat sy altyd wou doen, maar nou wil
sy nie meer ‘n prokureur wees nie.
 Sy voel dat sy eintlik “weg” wil skryf.
 Mnr Bruwer verdeel hulle in groepies volgens hulle belangstellings.
 Hulle gaan navorsing doen oor hulle toekomstige beroepe.
 Lien is in ‘n groep met Miemie Spies (dik bril, yl hare), Sally Swanepoel( behoort
eerder in ‘n “escort agency” as ‘n prokureur, volgens Lien) en Hein Venter (lyk ouer
2
$3.07
Get access to the full document:
Purchased by 11 students

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Reviews from verified buyers

Showing all 3 reviews
2 year ago

3 year ago

5 year ago

4.7

3 reviews

5
2
4
1
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
bjm University of the Witwatersrand
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
11
Member since
6 year
Number of followers
11
Documents
3
Last sold
1 year ago

4.7

3 reviews

5
2
4
1
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions