• 1914 – 1918
• Baie mense sterf
• Verwoesting van stede, dorpe, paaie, huise en steenkoolmyne in Europa
• 1918 versprei Spaanse griep deur Europa – 25 miljoen sterf
• Voedseltekort en militere nederlaag veroorsaaak oorlogsmoeghuid en muitery in Duitse vloot en
verlies aan moreel. Duitsland vra wapenstilstand
Verdrag van versailles (1919)
• Lande betrokke vergader – Duitsland nie genooi
• Europeers is bitter en kwaad, wil Duitsland straf
• Onderhandel 6 maande lank
• Groot drie:
◦ Lloyd George – Brittanje
◦ Clemenceau – Frankryk (baie bitter)
◦ Woodrow Wilson – Amerika
• Duitsland moes:
◦ Skuld aanvaar
◦ Troepe 100 000 en vloot tot 15 000 beperk
◦ Min oorlogskepe en geen duikbote
◦ Geen invoer/uitvoer van wapens
◦ Geen masjiengewere of giftige gasse vervaardig of besit
◦ Geen gewapende vliegtuie, tenks of pantservoertuie besit
◦ Kolonies prysgee en gebiede in Europa verloor
◦ Nie met Oostenryk verenig nie
◦ Vergoeding (geld en steenkool) betaal
Volkebond: gevorm na Verdag van versailles om internasionale geskille op te los en oorlog te voorkom.
Weimar republiek
Monargie in Duitsland is afgeskaf. Keiser Wilhelm 2nd vlug. Demokrasie geskep – Weimar republiek.
Duitsland:
• Bitter oor verdrag
• Frankryk neem hul rykste grondgebied
• Geld word waardeloos
• Grootskaalse werkloosheid
Weimar republiek is ongewild onder konserwatiewes en ou militere generaals. Blameer jode dat hul
vredesverdrag geteken het.
Republiek sukkel om Duitsland te regeer en Hitler trek voordeel daaruit
Hitler en nazi's 1920's
• Hitler agtergrond
◦ Gebore 20 April 1889
◦ Natuurlike leieras kind, maar wou nie reels gehoorsaam
◦ Was aggresief en buierig
◦ Na hy weggewys is van kunsskool het hy op straat gaan leef en geskilder, waar hy ander anti-
jode ontmoet het.
◦ Bly om in oorlog te veg in 1914. Kry 'n:
▪ uniform
▪ kos
▪ blyplek
▪ doel in lewe
▪ haat vir jode
◦ Word na korporaal bevorder, ontvang ysterkruis vir dapperheid en word verblind deur
mosterdgas vir 2 weke
• Na oorlog sluit hy aan by Duitse Werkersparty, waar hy leier word van eie party – Nazi's
• Kry al hoe meer volgelinge. Dra uniforms. Het wapen (hakekruis). Salueer met reguit arm en