Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Elegie vir my toekomstige vrou opsommings

Rating
-
Sold
-
Pages
12
Uploaded on
25-11-2024
Written in
2024/2025

Opsommings wat n per versreel analise bevat

Institution
Course

Content preview

Elegie vir my toekomstige vrou
-ANDRÉ LETOIT

Elegie dui op’n treurige gedig
Die titel bevat ironiese kontras. ’n Elegie
is ’n treursang/lied wat die dood
suggereer, want ‘n gedig vir ‘n
toekomstige vrou behoort van geluk te
spreek, maar dis hier ‘n treursang –
hartseer. Asof die “toekomstige troue”
reeds die dood/einde voorspel of
suggereer
ʼn Verliefde skryf gewoonlik ’n lofsang.
Die ek-spreker treur oor ’n vrou wat hy
TITEL in die toekoms gaan verloor. Titel gaan
oor ʼn treursang oor ʼn verhouding wat
nog ontwikkel word
“toekomstige vrou” dui daarop dat die
spreker nog nie getroud is nie/hy het
eintlik nog nie sy vrou ontmoet nie
Die titel suggereer reeds die spreker se
sinisme en vooroordeel oor die huwelik.
Die titel is reeds satiries – hy spot deur
te oordryf. Hy skryf ʼn treurlied oor die
einde van die verhouding terwyl hy haar
nog nie eers ontmoet het nie
Vrye vers – 5 strofes
Geen vaste rympatroon nie
Wisselende lengte van versreëls en
strofes Gebrek aan hoofletters en
leestekens
Strofe 1 (versreëls 1 tot 10) – die
ontmoeting met die toekomstige vrou
Strofe 2 (versreëls 11 tot 22) –
STRUKTUUR verliefdheid en uitstappies van die
paartjie
Strofe 3 (versreëls 23 tot 27) – die
ontmoeting met die geliefde se ouers
Strofe 4 (versreëls 28 tot 37) – die troue
van die geliefdes
Strofe 5 (versreëls 38 tot 50) – die
ontnugtering weens die eise wat die
huwelik stel
Die verskillende stadiums van ʼn paartjie
se lewe/verhouding – van verliefdheid
TEMA tot die ontnugtering van die realiteit.
Mense verset hulle soms teen die
konvensies van die samelewing.
TOON Sinies/spottend
STEMMING Strofe 1 en 2 : Geluk

, Stofre 3 tot 5 : Ontnugtering ;
somberheid
Nie alle mense se verwagting van die
huwelik is dieselfde nie. Dit lei soms tot
BOODSKAP ontnugtering. Die romantiek van die
huwelik verdwyn sodra die realiteit
inskop. Dink dus baie mooi voordat jy
trou

Written for

Institution
Course
Schooljaar
202

Document information

Uploaded on
November 25, 2024
Number of pages
12
Written in
2024/2025
Type
SUMMARY

Subjects

$5.01
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF


Also available in package deal

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ilianavivier
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
9
Member since
2 year
Number of followers
0
Documents
16
Last sold
1 month ago
Note Nook

A collection of summary's and notes for those days where you just don't have enough time to do it yourself. All notes have been revised by 2 or more people (including teachers)

5.0

4 reviews

5
4
4
0
3
0
2
0
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions