Dienaar van die nagereg
-Patrick Peterson
Die titel roep onmiddellik twee
beelde op naamlik nagereg (iets
lekkers) en ‘n polisieman (dienaar
van die gereg)
Polisie was dienaars van die gereg
TITEL Die polisiemag was “die lang arm
van die gereg”
Dit is idiomaties gebruik en beteken
dat jy nie van die polisie kan ontsnap
nie
Nagereg verwys na die “tjoklit en
humbugs" in versreël 21
22 Versreëls
3 Strofes onderskeidelik 9-, 9- en 4
versreëls (kwatryn) elk
Oop spasies: versreëls 20-22
vrye vers:
STRUKTUUR Slegs 6 versreëls eindig met
punktuasie
Geen vaste rymskema
Versreëls wissel in lengte
Geen hoofletters
TEMA Apartheid in Suid-Afrika.
TOON Sinies
Bitter
STEMMING Negatief
Wrewelrig
BOODSKAP Onderdrukking veroorsaak haat en
opstandigheid.
, Dienaar van die nagereg
-Patrick Peterson
1. wanneer ek, pie djy pie, dink aan u pa-pappa-pappie
2. sien ek
3. u langarm in ‘n jas reënerige kakie op ‘n groen raleigh
4. vir presies wees; ‘n teen-koue-kakiekombers dik om u
5. lyf gespan; wasem wat soos spookasem uit u mond hang;
6. op kantoor besig met die administrasie
7. van wit mag; en buite brand die blou lig blouer teen
8. die totale aanslag van links en swartwees; tussen twee tot
tien en
9. elf tot sewe vyf tot een en tien en tot ses.
10. wanneer ek aan u werk dink pappa-piet
11. sien ek
12. ‘n hart wat vuiste maak; haat wat opgroei en ‘n
13. grootman raak; die maan wat snags u beatstap
14. tel; die wind altyd weer die wind op wolseley
15. wat die dood in sy knope opgaar; blink geelkoperknope
16. waarin die volksnag lawenis soek; lexingtons
17. en way side twak; die apostoliese hawe - ‘n kloekbaai
18. wat haar skuitjies bymekaar hou.
19. en eenkant langs die tafel voor die stoof sit slaap
20. my skaduwee en ek. wag vir die kedoes medi
21. husse met lang-lang ore. wag vir tjoklit en humbugs.
22. wag vir dienaar van die nagereg. wag vir één dag.