Patrenoster vir Suid-Afrika
-LINA SPIES
“paternoster” = latynse term
“ons evader” = verwysing na GEBED
(intertekstualiteit)
Smeekgebed: inwomenrs van Suid-
Afrika – gebid vir toekomstige
TITEL kleurverhoudinge (goeie
mensverhoudinge tussen al die
inwoners van die land geseen sal
word)
Openbarend : Omsluit inhoud van
die gedig
Gebed vir goeie mense-
TEMA /rasseverhoudings in ons land (n gebed
vir S.A.)
Hande=gebruike om te VAT
HERHALENDE MOTIEF Hande= versinnebeeld DADE
Impliseer dat daar iets gedoen sal
kan word
Gebed is belangrik vir goeie
BOODSKAP menseverhoudinge in ons land (ons
moet bid daarvoor)
Formeel/ernstig (gebed)
TOON Vrye vers dra by tot die
eerlik/gewyde/opregte toon van die
gedig
Ernstig
STEMMING Gewyd
Smekend
Eerbiedig
Vrye vers
BOU/STRUKTUUR Spreker : wit kind
Aangesprokene: die Here
, 1. Here, laat die name geheilig word
2. van al die kinders van die land –
3. van hulle
4. wat modderkoekies gebak het uit sy aarde,
5. dassies skrikgemaak het in sy klowe,
6. wol getrap het in sy krale.
7. Ek het asemloos toegekyk:
8. swart bolywe geboë oor magtelose diere
9. en skerp skêre wat my laat wag het,
10. bang vir die glip-slang, die bloed, die pyn.
11. Maar die swart versigtige hande
12. het selde dieper as die wit geknip
13. en ek kon die lootjies uitdeel
14. want die arbeider was sy loon waardig
15. volgens die aantal wat hy vygemaak het
16. om ligvoets teen die somerheuwels uit te wei.
17. Maar die bale is lankal toegewerk en weggestuur,
18. die wololie van my voete afgewas,
19. my bene nie meer lam getrap nie.
20. Vergewe ons, die vergeetag琀椀ges, die uitgerustes,
21. soos ons hulle vergewe, die luidrug琀椀ges
22. wat nooit binne die kraal was nie,
23. wat nooit rietperd gery
24. en kaalvoet geloop het nie,
25. en Here, sien ons hande aan:
26. Kyk, om my wit pols is ‘n armband van gras;
27. my donker speelmaat het dit kuns琀椀g gevleg
28. soos ek nooit kon nie …