RTT
Module 1.1.
Stelseltegnologieë en Implikasies
Rekenaar
InligtingsVerwerkingSiklus:
Neem TOEVOER, VERWERK dit en lewer AFVOER. Die toevoer/afvoer moet dikwels
GESTOOR word, sodat dit later gebruik kan word. Rekenaars is met ander toestelle
gekoppel, sodat hulle kan KOMMUNIKEER.
TOEVOER AFVOER KOMMUNIKEER
VERWERKING STOOR
Kragtigheid:
Hoe goed en hoe vinnig die SVE kan werk.
Hoeveel stoorspasie dit het, en watter soort.
Hoeveel geheue dit het.
Soort grafikakaart geinstalleer.
Bediener:
Kragtige rekenaar wat dienste en bronne aan kliënte bied
Kliënt:
Rekenaar wat dienste en bronne van bedieners gebruik.
Toegewyde toestelle:
Ontwerp om slegs een spesifieke taak uit te voer. [OTM’s]
Beskerming van inligting
Beskerming van sagteware teen diefstal:
Doen rugsteun.
Gebruik ‘n wagwoord.
Installeeer ‘versteekte’ sekuriteitsagteware.
Beskerming van hardeware teen diefstal:
Gebruik kabelslotte om toerusting aan beweegbare voorwerpe was te maak.
Sluit stelseleenhede(rekenaarkaste) van tafelrekenaars/bedieners in kabinette toe(met
ventilasie).
Installeer sensors wat beweging kan bespeur, en koppel aan alarm.
Uninterruptible Power Supply (UPS):
Beskerm rekenaar teen kragonderbrekings, kragstuwinge, kragpieke.
Voorsien daleik krag aan die rekenaar as die hoofstroomkrag misluk.
, RTT
Module 1.2.
Toevoer en Afvoer
Toevoer
Verskaf sagteware met instruksies oor wat om volgende te doen.
Data wat verwerk moet word.
Grafiese toevoer
Digitale kameras
Slimfone; kompakte kameras; hoëkwaliteit DSLR-kameras .
Beelde is alreeds in digitale formaat.
Kwaliteit beinvoed deur:
Sensorgrootte.
Tipe zoom.
Resolusie.
ISO-gradering.
Optiese zoom: Gebruik lense op kamera om ‘nader’ aan die objek wat afgeneem word,
te kom.
Digitale zoom: Vergrotingsaskie wat in Sagteware gebruik word. Soos jy ‘nader’ gaan en
die prentjie vergroot, word dit ook minder skerp en eindelik sien mens net kolletjies.
Resolusie: Totale aantal beeldpunte waaruit die foto bestaan.(DPI-Dots Per Inch)
ISO-Gradering: Hoe sensitief die kamera se sensor vir lig is.
Skandeerders
Toevoertoestel wat beelde in ‘n rekenaar invoer-strepieskodes, foto’s of dokumente.
Bepaal deur:
Resolusie
o Hoe groter DPI, hoe hoër aantal beeldpunte in prent wat deur
skandeerder geskep gaan word (beter kwaliteit).
o Hoër DPI=Groter leêr.
Kleurdiepte: Aantal verskillende kleure wat deur ‘n beeldpunt verteenwoordig
kan word.
o Groter syfer kleure=Groter kleur variasie.
Voordele:
Geskandeerde kopie kan direk per e-pos gestuur word ipv faks.
Nommerplate van voertuie kan maklik op e-tolpaaie geskandeer word.
Ou dokumente en foto’s kan geskandeer, gedeel en bewaar word.
Nadele:
Neem baie tyd.
Kwaliteit van digitale beeld hang in groot mate van kwaliteit van oorspronklike
hardekopie af.