Summaries after sample
,Sample
Summaries after sample
, Verminder – herbruik – herwin Plastieksoorte en hul gebruike
• Hoe om minder afval te produseer:
- Hergebruik houers en produkte om Polistireen-skuimplastiek
giftigheid te verminder.
• Kan maklik gevorm en gelym word.
- Herwin en koop produkte wat herwonne
• Word gebruik om 3D-voorwerpe te maak.
inhoud bevat.
- Maak kompos van organiese afval. • Polistireen = die basis van die skuimplastiek.
Sample
•
Eienskappe van termoplastiek
Termoplastiek is die plastiek wat die meeste
gebruik word – wissel van stywe tot
buigsame plastiek.
E3: Verwerking:
ondersoekvaardig
-hede – plastiek
•
•
•
Word deur verhitting gemaak.
Termoplastiek
Kan in lang vorms uitgepers word - ekstrusie.
Gesmelte termoplastiek kan in vorms uitgeblaas
• word om bottels en kanne te maak -
Summaries after sample
Termoplastiek kan gebuig en gevorm word
wanneer dit verhit word, wat dit taai maak blaasvorming.
en maklik maak om mee te werk. • Die plastiek word deur 'n vakuumvormer verhit.
• Termoplastiek word as hitte- en elektriese • Persvorming/kompressievorming – metode om
isoleerders en as verpakkingshouers materiale in verskillende vorms te pers.
gebruik. • Spuitvorming = proses waartydens verhitte
• Plastiek degradeer baie stadig, wat giftige plastiek onder druk in 'n vorm ingespuit word.
gasse vrystel en die lug besoedel.
Termoverharde plastiek • Termoplastiek kan herwin word.
• Die vervaardiging van plastiek produseer
• Gestol termoverharde plastiek kan nie weer deur
baie hoeveelhede afval.
verhitting sag gemaak nie.
• Dit stol as gevolg van 'n chemiese reaksie.
• Word gemaak deur ‘n poeier in 'n vorm te verhit
om voorwerpe te maak.
• Ideaal vir produkte wat hitte, skrape en rowwe
behandeling moet verduur.
Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
GR9
TEG O4-E3 Breinkaart Via Afrika