QUESTIONS WITH CORRECT
ANSWERS
Veelvoude - ANSWERS Begin by die getal self en hou aan om dieselfde getal elke keer by te tel:
V3 = { 3, 6, 9, 12 ...}
KGV - ANSWERS Kyk per ry waar is die meeste 2's en 3's
18: 2 3 3
24: 2 2 2 3
36: 2 2 3 3
2 x 2 x 2 x 3 x 3 = 72
KGV = 2 x 2 x 2 x 3 x 3 = 72
GGD - ANSWERS Skryf in kolomvorm Vermenigvuldig al die faktore wat in AL DIE KOLOMME
voorkom:
18: 2 3 3
24: 2 2 2 3
36: 2 2 3 3
2x3=6
GGD = 2 x 3 = 6
Faktore - ANSWERS Al die getalle wat in 'n sekere getal kan indeel SONDER 'N RES
Priemgetalle - ANSWERS Getalle met slegs twee faktore, 1 en die getal self:
2, 3, 5, 7, 11,
13, 17, 19, 23, 29
31, 37, 41, 43, 47
53, 59, 61, 67, 71