CHEMIESE BINDINGS
CHEMIESE BINDING – n krag wat atome bymekaar hou om n ENKELE eenheid te vorm
Molecule
- Om chemise binding te vorm moet atome NABY AAN MEKAAR WEES sodat : elektrone in
buitenste energievlak op mekaar kan inwerk .
Atome verbind deur :
• Elektrone te deel/ oor te dra = meer stabiele elektronverspreiding te kry.
Stabiele elektronverspreiding stem ooreen met die naaste edelgas
3 intramolekulere bindings:
1) METAAL+ METAAL= METAAL BINDING
2) NIE-METAAL+ NIE-METAAL=KOVALENTE BINDING (DEEL!!)
3) METAAL+ NIE-METAAL=IONIESE BINDING ( STEEL!!)
VALENS-ELEKTRONE:
-elektrone in buitenste energievlak van atoom
-Betrokke by chemiese bindings= chemiese reaksies moontlik maak
-maklik verwyder word
Kern elektrone- binneste energievlak + kan nie maklik verwyder word nie
Edelgasse:
• Onreaktief
• Vorm geen bindings
• Gevulde s- en p-orbitale
• Elektronstruktuur = edelgas- of oktetstruktuur genoem
• Oktetstruktuur= baie stabile
,LEWIS-DIAGRAMME:
- Elemente in SELFDE GROEP het SELFDE AANTAL VALENS-ELEKTRONE
- P. table ; 1-18 genommer = vat net laaste syfer en dit sal ooreenstem met die hvlheid valens
elektrone
- Kolletjies word een vir een LINKS, BO,REGS,ONDER atoom se simbool geplaas (CLOCKWISE)
KOVALENTE BINDINGS :
KOVALENTE BINDINGS: AS 2 ATOME AAN MEKAAR GEBIND WORD DEURDAT HULLE EEN/ MEER
PARE ELEKTRONE DEEL
- Vind plaas by nie-metale
- Molecule vorm
- Bymekaar gehou deur gedeelde elektronpaar
- Atoom verkry oktetstruktuur
KOVALENTE BINDINGS KAN GEVORM WORD:
• Atome van dieselfde element
• Atome van verskillende elemente
ENKEL KOVALENTE BINDINGS : ( DEEL !!!!!)
- Word gevorm as elke atoom 1 elektron moet deel om n edelgasstruktuur te verkry.
- 2 elektrone= 1 paar elektrone = binding
, DUBBEL KOVALENTE BINDINGS :
- As 2 halfgevulde orbitale van 2 atome met mekaar oorvleuel
DRIEVOUDIGE KOVALENTE BINDING :
- As 3 halfgevulde orbitale met mekaar oorvleuel.
- 3 pare elektrone word gedeel om 3 bindings te vorm.
Werk deur BL . 133-134 om die voorbeelde deeglik te bestudeer !!!
RELATIEWE MOLEKULERE MASSA VAN N KOVALENTE BINDING:
Definisie:
Die relatiewe molekulere massa (Mr) is die som van al die relatiewe atoommassas van die atome in
die molekuul.
- Simbool = (Mr)
- Geen eenheid nie !!
Bv. BEREKEN DIE RELATIEWE MOLEKULERE MASSA VAN CO2
Mr( CO2) = Ar(C) + Ar(O)
12 + 2(16)
44
IONIESE BINDINGS:
Definisie:
Ioniese bindings ontstaan agv die oordrag van een of meer elektrone vanaf metaalatome na nie-
metaal atome
- Metale= elektrone gee = katioon /positiewe ioon
- Nie metale = vat elektrone =negatiewe ioon /anion