MAATSKAPLIKE
VERANTWOORDELIKHEID EN
KORPORATIEWE
BURGERSKAP: KMV & KMI
Onderwerp 13
,DIE BEGRIP VAN MAATSKAPLIKE
VERANTWOORDELIKHEID
• Hulle moet ‘n balans tussen die ekonomie en die omgewing handhaaf, en
ook die welstand van ander in ag neem.
• Besighede moet altyd die wette en wetlike vereistes van die regering in
gedagte hou tydens hul bedrywighede.
• Besighede moet byvoorbeeld die wetlike vereistes oor skadelike emissies
gevaarlike stowwe in hul prosesse op produkte in ag neem.
• Hulle moet ook versigtig wees om nie natuurlike hulpbronne uit te put nie
• Besighede moet ook aktief by die gemeenskap betrokke wees en na die
omgewing omsien.
, DIE BETEKENIS VAN SOSIALE /
MAATSKAPLIKE VERANTWOORDELIK
• In die hedendaagse wêreld is dit die verantwoordelikheid van elke burger
organisasie om by te dra tot die welstand van die gemeenskap en die
omgewing waarin hulle woon.
• Besighede het die verantwoordelikheid om hul bedrywighede te balanseer
tussen ekonomiese ontwikkeling, die welstand van die gemeenskap en na
die omgewing om te sien.
Hierdie verantwoordelikheid kan die volgende vorm aanneem:
vermy enige optredes wat die omgewing kan benadeel, byvoorbeeld die uitbuit
van natuurlike hulpbronne
implementering van inisiatiewe wat die samelewing kan bevoordeel.