Aanbiedings en
data respons
ONDERWERP 14
,Faktore wat
oorweeg
moet word
wanneer ‘n
aanbieding
voorberei word
, Faktore wat VOOR die aanbieding deur
die aanbieder oorweeg moet word
• Wees duidelik oor die doel van die aanbieding en skryf ‘n uiteensettin
neer van die belangrike inligting wat jy met jou gehoor wil deel.
• Maak seker dat die hoofdoel van die aanbieding in jou openingsverk
vasgelê word.
• Sluit slegs die inligting wat belangrik en betroubaar is in jou aanbiedin
• Vergewis jouself met die inhoud van die aanbieding om ‘n gladde v
van die aanbieding te verseker.
• Wees vertroud met die agtergrond van jou gehoor, sodat jou aanbie
tot hul belangstellingsarea spreek.
• Som die hooffeite van die liggaam in jou gevolgtrekking op en kopp
gevolgtrekking aan die aanvanklike doel van die aanbieding.
• Sluit visuele hulpmiddels in wat jou aanbieding sal verbeter.